Verskil tussen weergawes van "Jens Stoltenberg"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Jens Stoltenberg''' (*gebore [[16 Maart]] [[1959]] in [[Oslo]]) is 'n [[Noorweë|Noorse]] politikus, voorsitter van die Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty en het vanaf [[17 Oktober]] [[2005]] tot [[16 Oktober]] [[2013]] as eerste minister van Noorweë gedien.
 
Jens Stoltenberg is die seun van die politikus Thorvald Stoltenberg en sy vrou Karin. Sy familie is van [[Duitsland|Duitse]] afkoms en het in die [[17de eeu]] vanuit [[Noord-Duitsland]] na Noorweë geëmigreer. Jens Stoltenberg is getroud met Ingrid Schulerud en het twee kinders.

Navigasie-keuseskerm