Verskil tussen weergawes van "Zubin Mehta"

Jump to navigation Jump to search
30 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(opruim na vertaling)
|webblad = [http://www.zubinmehta.net zubinmehta.net]
}}
'''Zubin Mehta''' (* [[29 April]] [[1936]]) is 'n [[Indië|Indiese]] [[dirigent]] van Westerse en Oosterse klassieke musiek. Hy is tans musikale direkteurMusiekdirekteur van die [[IsraelieseIsrael Filharmoniese Orkes]] (IPO), en Emeritus Dirigent van die [[Los Angeles Filharmoniese Orkes]].
 
Mehta se vader was die stigter van die [[Bombaai Simfonieorkes]], en Mehta het vanaf hom sy vroegste musikale opvoeding ontvang. Op ouderdom 18 het hy ingeskryf by die Weense Staatsmusiekakademie, van waar hy na drie jaar gegradueer het as 'n dirigent. Hy het internasionale kompetisies begin wen, en het die [[Koninklike Liverpool Filharmoniese Orkes]] op die ouderdom van 21 gedirigeer. In die 1960's het Mehta baie ondervinding opgedoen deur die vervanging van gevierde maestros regdeur die wêreld.
 
Mehta was vanaf 1961 tot 1967 Musikale Direkteur van die [[Montreal Simfonieorkes]]; asook Musiekdirekteur van die [[Los Angeles Filharmoniese Orkes]] vanaf 1962 tot 1978. So het hy die jongste Musiekdirekteurmusiekdirekteur ooit van enige groot Noord-Amerikaanse Orkesorkes geword. Hy was in 1969 aangestel as Musiekadviseur tot die IsraelseIsrael Filharmoniese Orkes en in 1981 het Mehta die orkes se permanente Musiekdirekteur geword. Van 1978 tot 1991 was hy Musiekdirekteur van die [[New York Filharmoniese Orkes]]. Sedert 1985 is hy ook hoofdirigent van die ''Maggio Musicale Fiorentino'' in [[Florence]], [[Italië]].
 
Mehta was ook deel van ''The Trout'', [[Christopher Nupen]] se rolprent oor 'n opvoering van Schubert se Forelkwintet deur [[Jacqueline du Pré]], [[Daniel Barenboim]], [[Itzhak Perlman]] en [[Pinchas Zukerman]] op 30 Augustus 1969 by die Queen Elizabeth Saal in Londen, wat die maatstaf van die klassieke musiekuitsaaiwese geword het. Die rolprent is in 'n enkele week in Augustus 1969 geskiet. ''The Trout'' is waarskynlik die klassieke musiekrolprent wat die meeste uitgesaai is.<ref>www.Allegrofilms.com. Besoek op 17-03-2019.</ref> The Trout het ook die TZ Rose in 1973 gewen.<ref>www.Allegrofilms.com. Besoek op 17-03-2019.</ref>
Mehta is 'n ereburger van beide Florence en [[Tel Aviv]], en is in 1997 'n erelid van die Weense Staatsopera gemaak en van die Beierse Staatsopera, in 2006.
 
Meer onlangs,Onlangs het Mehta verskeie toere met die Beierse Staatsopera onderneem en 'n besige skedule gehad van gasopvoerings as dirigent. In Desember 2006 het hy die Kennedy''Eerbewys Sentrumvan Eerbewysdie Kennedy-sentrum'' ontvang en Oktober 2008 was hy deur die Japannese Imperiale Familie geëer met die "Praemium Imperiale". In 2016 wasis Mehta aangestel as Ereere-dirigent van die ''Teatro San Carlo'', [[Napels]].
 
== BronBronne ==
{{Verwysings}}
{{en-vertaal|Zubin Mehta}}
 
81 815

wysigings

Navigasie-keuseskerm