Verskil tussen weergawes van "Mariageboorte"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Burgert Behr het bladsy Maria-Geboorte na Mariageboorte geskuif sonder om 'n aanstuur agter te laat)
k
[[Lêer:Giotto - Scrovegni - -07- - The Birth of the Virgin.jpg|duimnael|''Die geboorte van die geseënde Maagd Maria'', skildery deur Giotto, in die Scrovegni-kapel, [[Padua]], [[Italië]] (ca. 1305)]]
[[Lêer:Birth of St Mary in Santa Maria Novella in Firenze by Domenico Ghirlandaio.jpg|duimnael|''Maria-GeboorteMariageboorte'' (1486–1490), fresko deur [[Domenico Ghirlandaio]] (1449–1494)]]
 
Die fees '''Maria-GeboorteMariageboorte''' word in die [[Liturgiese jaar|kerkjaar]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]], die [[Oosters-Ortodokse Kerk]] en die [[Anglikaanse Gemeenskap|Anglikaanse Kerk]] op 8 September gehou. Dit herdenk die geboorte van [[Maria]], die moeder van [[Jesus van Nasaret]].
 
Die moderne [[Bybelse kanon]] verwys nie eksplisiet na Maria se geboorte nie. Die vroegste bekende beskrywing na Maria se geboorte is in die [[Proto-Evangelie van Jakobus]] (5,2), 'n [[Apokriewe boeke|apokriewe boek]] uit die laat tweede eeu, waar haar ouers, Sint Anna en Sint Joachim genoem word, te vinde.<ref>{{en}} [http://campus.udayton.edu/mary/meditations/birthday.html Roten S.M., Johann G., The History of the Liturgical Celebration of Mary's Birth] {{webarchive |url=https://web.archive.org/web/20120909040357/http://campus.udayton.edu/mary/meditations/birthday.html |date=9 September 2012 }}</ref>
 
In die geval van [[heilige]]s herdenk die Rooms-Katolieke Kerk hul sterfdatum, met Sint [[Johannes die Doper]] en Maria wie se geboortedatums ook herdenk word. Die rede hiervoor is die unieke sending wat elkeen in die verlossingsgeskiedenis gehad het,<ref>{{en}} [http://www.ewtn.com/library/MARY/MARYBRTH.HTM Valentini, A. "Birth of Mary", ''Dictionary of Mary'', Catholic Book Publishing Company, New York, 1985]</ref> maar tradisioneel ook omdat hulle (nes die [[Profesie|profeet]] [[Jeremia]], Jeremia 1,5<ref>{{af}} {{cite news |url=http://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?version=1&book=JER&chapter=1&resnum=80870 |title=Jeremia 1,5 |work=[[Bybel]]: [[Jeremia]] |publisher=[[Bybelgenootskap van Suid-Afrika]] |accessdate=25 Augustus 2019 |quote=Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel.}}</ref>) vanaf geboorte heilig was (Maria weens die [[Onbevlekte Ontvangenis]]; Johannes is volgens die tradisionele interpretasie van Lukas 1,15 in Sint Elizabeth se baarmoeder geheilig).<ref>{{af}} {{cite news |url=http://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?version=1&book=LUK&chapter=1&resnum=86813 |title=Lukas 1,15 |work=[[Bybel]]: [[Evangelie volgens Lukas]] |publisher=[[Bybelgenootskap van Suid-Afrika]] |accessdate=25 Augustus 2019 |quote=want hy sal groot wees in die oë van die Here. Wyn en bier sal hy glad nie drink nie, en reeds van sy geboorte af sal hy met die Heilige Gees vervul wees.}}</ref>
 
Toewyding aan die onskuld van Maria onder hierdie Mariatitel word in baie kulture oor die hele wêreld gevier. Tientalle [[Kerk (gebou)|kerke]] is aan die leerstelling van Maria-GeboorteMariageboorte gewy.
 
== Geskiedenis ==
Die fees ontstaan aan die einde van die 5de eeu uit die inwydingsfees van die hedendaagse Sint-Anna-kerk in [[Jerusalem]], 'n [[basilika]], wat op die tradisionele geboorteplek van Maria opgerig is. In die 7de eeu is die fees van die Geboorte van ''[[Teotokos]]'' ("Godbaarder") in die kerke van beide die ooste en die weste gehou.<ref>{{fr}} Charles Renoux: ''L'Hymnaire de Saint-Sabas (Ve–VIIIe siècle)'', Band 2 (Patrologia Orientalis 53, 1). Turnhout 2015, 579-588</ref> Volgens die datum van Maria-GeboorteMariageboorte is later die datum van die – jonger – hoogfees Maria Onbevlekte Ontvangenis op 8 Desember, nege maande voor 8 September, bepaal. Saam met Maria-Geboortedie Mariageboorte het [[Pous Sergius I]] die Mariafeeste [[Maria-BoodskapMariaboodskap]], [[Maria-LigmisMarialigmis]] en [[Mariahemelvaart]] ingestel.
 
== Verwysings ==
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Birth of the Virgin Mary|Maria-GeboorteMariageboorte}}
* {{en}} {{cite web|url=http://www.newadvent.org/cathen/10712b.htm|title=Feast of the Nativity of the Blessed Virgin Mary|publisher=Catholic Encyclopædia|accessdate=25 Augustus 2019}}
* {{de}} {{cite web|url=https://www.heiligenlexikon.de/BiographienM/Maria-Geburt.html|title=Maria – Mariä Geburt|publisher=Ökumenisches Heiligenlexikon|accessdate=25 Augustus 2019}}

Navigasie-keuseskerm