Verskil tussen weergawes van "Edinburg"

Jump to navigation Jump to search
74 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
'''Edinburg''' ([[Engels]]: ''Edinburgh'', uitgespreek [ˈɛdɪnb(ə)rə] {{Audio|Edinburgh.ogg|luister}}; [[Skots-Gaelies]]: ''Dùn Èideann'' [ˈt̪uːn ˈɛːtʲɛn̪ˠ]) is die hoofstad en tweede grootste stad van [[Skotland]] met 'n bevolking van 482 640 in 2012. Edinburg is die sewende grootste stad in die [[Verenigde Koninkryk]] en sy tweede belangrikste toeristebestemming na [[Londen]] met sowat 13 miljoen besoekers per jaar.
[[Lêer:Edinburgh Castle Overview.jpg|duimnael|links|Edinburg se kasteel]]
 
Edinburg lê aan die ooskus van Skotland se sentrale vlakte en aan die suidoewer van die [[Firth of Forth]]. Die stad vorm saam met die omliggende plattelandse gebiede die ''City of Edinburgh council area''. Edinburg dien sedert 1437 as die hoofstad van Skotland en is die setel van die outonome Skotse regering en parlement. Edinburg was een van die sentrums van die Skotse Verligting, waarby die Universiteit van Edinburg 'n belangrike rol gespeel het.
 
105 579

wysigings

Navigasie-keuseskerm