Verskil tussen weergawes van "Eerste minister"

Jump to navigation Jump to search
26 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
Interne skakels bygevoeg
k (Interne skakels bygevoeg)
Die '''eerste minister''' is gewoonlik die politieke leier van 'n land en in die meeste gevalle ook die regeringshoof. In monargieë is die staatshoof die koning of 'n derglike leier wat deur oorerwing die pos beklee, terwyl die eerste minister aan ]]die hoof van die regering staan. Ingevolge die republikeinse regeringsvorm is die [[staatshoof]] dikwels 'n [[president]], terwyl die eerste minister die regeringshoof is.
 
'n Eerste minister moet besluite ingevolge kollektiewe bedinging binne die [[kabinet]] neem, hoewel hy of sy ook afsonderlike magte kan besit. In 'n [[demokrasie]] is die eerste minister dikwels die [[leier]] van die grootste party, maar in gevalle waar 'n koalisie regeer, hoef dit nie noodwendig die geval te wees nie.
 
Waar 'n president, veral wanneer hy of sy direk deur die kiesers verkies word, gewoonlik op sy [[persoonlikheid]] moet staat maak om verkies te word, is 'n eerste minister nie uitgelewer aan die wil van die volk nie en hoef hy nie die gewildste leier te wees nie.
 
[[Kategorie:Politiek]]
137

wysigings

Navigasie-keuseskerm