Verskil tussen weergawes van "Loopvoëls"

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
k
corr using AWB
k (corr using AWB)
 
== Lewende verteenwoordigers ==
Die nandoes, ook soms die volstruise van die pampas genoem, is die grootste voëls van die [[Nuwe Wêreld]]. Hulle kan sowat 1,5 m hoog word en weeg tussen 15 en 25 kg . Daar is 3 tone aan die sterk pote en afgesien daarvan dat hulle vinnig hardloop, kan nandoes ook baie goed sien. Hulle leef op die oop grasvlaktes (pampas) van [[Suid-Amerika]] in klein groepies wat uit 'n haan en enkele henne bestaan. Die hane vertoon uitsonderlike bronsgedrag.
 
Hulle hardloop met gerysde vere en swaaiende nekke om die henne en kan plotseling van rigting verander deur die een vlerk op te lig en die ander te laat sak. Die haan is alleen verantwoordelik vir die bou van die nes en die uitbroei van die eiers. Die henne lê elk 10 tot 15 eiers in 'n gemeenskaplike nes en bemoei hulle verder glad nie daarmee nie. Aangesien daar tot 80 eiers in een nes kan wees, word ʼn aantal nie heeltemal uitgebroei nie. Die haan versorg ook alleen die kuikens, wat na sowat 6 maande uitgegroei het maar eers na 2 of 3 jaar geslagsryp is.
1 221

wysigings

Navigasie-keuseskerm