Verskil tussen weergawes van "Geskiedenis van Indië"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  10 maande gelede
k
(skakels)
k (→‎Die Mogols: Spelling)
 
== Die Mogols ==
Die MugalMogol-oorheersing het vanuit [[Sentraal-Asië]] oor die grootste deel van die noordelike dele van die subkontinent uitgebrei. Die [[Mogolryk|Mogol]]-heersers het Sentraal-Asiatiese kuns en argitektuur na Indië ingevoer. Naas die Mughals en verskeie Rajput-koninkryke, het verskillende onafhanklike [[Hindoeïsme|Hindoe]] state gefloreer, soos die [[Vijayanagara Ryk]] in die suide, die [[Maratha Ryk]] in die weste, die [[Oos-Ganga Ryk]] in die ooste en die [[Ahom Koninkryk]]in die noordooste van Indië. Die [[Mugal Ryk]] ondergaan in die begin van die [[18de eeu]] 'n geleidelike verval, wat geleentheid bied vir die [[Afghanistan|Afghane]], Balochis, Sikhs en Marathas om in die noordweste van die subkontinent die beheer oor groot gebiede uit te oefen tot die [[Britse Oos-Indiese Kompanjie]] sy oorheersing oor Suid-Asië gevestig het.<ref name="east_india">{{cite web| url=http://lcweb2.loc.gov/frd/cs/pktoc.html| title=Pakistan| publisher=Library of Congress| accessdate=2008-01-09}}</ref>
 
== Die Britte ==
15 185

wysigings

Navigasie-keuseskerm