Gras: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (corr using AWB)
No edit summary
 
== Indeling en bou ==
Die naam van die orde van die kaffiebloeiers (''Poales''), waartoe gras (familie ''Gramineae'' of ''Poaceae'') behoort, is afgelê; van die naam van die spesie Poa (weiveldgras). Die [[grasfamilie]] is die grootste en een van die ekonomies belangrikste groepe in die planteryk. Voedselgewasse soos [[rys]], [[koring]], [[mielie]]s, rog, gars en ander graansoorte is verwant aan die wilde grasfamilie. wat ongeveer 700 genera en 8 000 spesies insluit.
 
Die meeste soorte is kruidagtige plante – net [[bamboes]] het houtagtige stingels Grasse se stingels is rond, dikwels hoi en altyd gelit. By suikerriet (spesie Saccharum) bevat die stingel 'n suikerryke murggedeelte. Die Iynvormige blare is altyd op die knope geleë. Daar is gewoonlik twee rye blare bo mekaar aanwesig. Op die grens tussen die bladskede en die bladskyf is 'n vliesagtige randjie, die tongetjie (ligula), wat by die onderskeie spesies in grootte en vorm verskil. Die verskil is bepalend by die onderskeiding van grasspesies. Die blomme van gras is klein, onopvallend en groen tot ligpers van kleur.
2 127

wysigings

Navigasie-keuseskerm