Verskil tussen weergawes van "Internasionale Monetêre Fonds"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:IMF nations.svg|duimnael|Lidlande van die Internasionale Monetêre Fonds]]
[[Lêer:IMF HQ.jpg|duimnael|Die eerste hoofkwartier van die Internasionale Monetêre Fonds in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]]]
[[Lêer:1900 Pennsylvania Avenue.JPG|duimnael|Die tweede hoofkwartier van die Internasionale Monetêre Fonds in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]]]
 
Die '''Internasionale Monetêre Fonds''' ('''IMF'''; [[Engels]]: ''International Monetary Fund'', ''IMF''; [[Frans]]: ''Fonds monétaire international'', ''FMI''; [[Spaans]]: ''Fondo Monetario Internacional'', ''FMI'') is 'n internasionale organisasie met hoofkantoor in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]], wat met die bevordering van internasionale samewerking in monetêre beleid, die uitbreiding van wêreldhandel, die stabilisering van wisselkoerse, skuld, toesig van monetêre beleid en tegniese bystand besig is.
 
* [[Kristalina Georgieva]] ([[Bulgarye]]) sedert 1 Oktober 2019
* [[Christine Lagarde]] ([[Frankryk]]) 5 Julie 2011 - 12 September 2019
* [[John Lipsky]] ([[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]) 15 Mei 2011 - 5 Julie 2011
* [[Dominique Strauss-Kahn]] (Frankryk) 1 November 2007 - 18 Mei 2011
31 566

wysigings

Navigasie-keuseskerm