Verskil tussen weergawes van "Alkohol"

Jump to navigation Jump to search
34 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
alternatiewe algemene formule van alkohol
(Robot voeg by: Kategorie:Alkohole)
(alternatiewe algemene formule van alkohol)
 
[[Lêer:Alcohol.png|180px|duimnael|regs|Bal-en-stok model van die hidroksiel (OH) funksionele groep in 'n alkohol-molekule.]]
 
'''Alkohol''' is 'n koolwaterstofderivaat ('n organiese [[koolwaterstof]]verbinding wat ook ander elemente as [[koolstof]] (C) en [[waterstof]] (H) bevat) met die kenmerkende -OH-groep (hidroksielgroep) wat aan 'n koolstofatoom verbind is, en wat die algemene formule C<sub>n</sub>H<sub>2n+1</sub>OH of C<sub>n</sub>H<sub>2n+1OH2</sub>O het. Die [[IUPAC-naamgewing|IUPAC-name]] van verbindings in hierdie [[homoloë reeks]] word van die ooreenstemmende [[alkaan|alkane]] afgelei; die ''-aan''-agtervoegsel word bloot met ''-anol'' vervang. Alkohole met twee of drie OH-groepe word onderskeidelik ''diole'' en ''triole'' genoem.
 
Alkohole kan word onderverdeel in drie kategorië:
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm