Verskil tussen weergawes van "Beheerstelsel"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
k
Vervang url-status-live met url-status=live
k (Vervang |deadurl=yes/no met |url-status=dead/live)
k (Vervang url-status-live met url-status=live)
 
 
== Logiese beheer ==
Logiese beheerders kan reageer op skakelaars en ander sensors, soos ligsensors of druksensors, wat daartoe kan lei dat die proses begin of stop vir sekere insette. Logiese beheerders word dikwels gebruik om verskillende operasies of prosess op mekaar te laat volg. Hierdie stelsels word hoofsaaklik geïmplementeer op programmeerbare logiese beheerders (Programmable Logic Controller of PLC) of mikroverwerkers.<ref name="Ian Brady PLCs">{{cite web|last=Brady|first=Ian|title=Programmable logic controllers - benefits and applications|url=http://www.optimacs.com/wp-content/uploads/2012/03/PLC-report.pdf|work=PLCs|accessdate=5 December 2011|url-status-=live|archiveurl=https://web.archive.org/web/20140202000040/http://www.optimacs.com/wp-content/uploads/2012/03/PLC-report.pdf|archivedate=2 February 2014|df=}}</ref>
 
Voorbeelde van logiese beheer is hysbakke, wasmasjiene en ander stelsels wat interafhanklike stop-begin prosesse het. 'n Outomatiese sekwensiële logiese beheerstelsel kan bv 'n reeks meganiese [[aktueerder]]<nowiki/>s in 'n volgorde aan- en afskakel om 'n spesifieke taak te verrig.
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm