Verskil tussen weergawes van "Kanadese nasionale rugbyspan"

Jump to navigation Jump to search
Bygewerk
(→‎Beginjare: Skakel)
(Bygewerk)
| beeld = Rugby Canada logo.svg
| unie = Rugby Kanada
| bynaam = Canucks, Les Rouges
| embleem = die Esdoringblaar
| kaptein = [[Tyler Ardron]]
| gestig =
| stadion = [[BMO Field]], [[Toronto]]
| kapasiteit = 25 000
| president = Tim Powers
| ceo =
| patroon_la1 = _Canadaleftrwc
| toptoetspuntebehaler = [[James Pritchard]] (584)
| meestedrieë = [[Winston Stanley]] (24)
| eerste = {{JPNru}} 9 – 89–8 Kanada {{vlagikoon|Kanada|1921}}<br />([[31 Januarie]] [[1932]])
| grootwen = {{CANru}} 71 – 371–3 {{BARru-r}}<br />([[24 Junie]] [[2006]])
| grootverloor = {{ENGru}} 70 – 070–0 {{CANru-r}}<br />([[13 November]] [[2004]])
| Wêreldbekerverskynings = 9
| jaar = 1987
| beste = Kwarteindstryd,Kwarteindrondte in [[Rugbywêreldbeker 1991|1991]]
| url =
| unieurl = www.rugby.ca
}}
 
Die '''Kanadese nasionale rugbyspan''' verteenwoordig [[Kanada]] in internasionale [[rugby]]. Die span word bestuur deur Rugby Canada, en die span speel gewoonlik in rooi en swart. Die Kanadese rugbyspan is tans (13 November 2019) 21ste op [[Wêreldrugby]] se wêreldranglys gelys.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.world.rugby/rankings/mru |title=World Rugby Rankings |publisher=[[Wêreldrugby]] |accessdate=13 November 2019}}</ref> Die span neem jaarliks deel aan [[Wêreldrugby]] se Stille Oseaan Nasiesbeker teen [[Fidjiaanse nasionale rugbyspan|Fidji]], [[Japanse nasionale rugbyspan|Japan]], [[Samoaanse nasionale rugbyspan|Samoa]], [[Tongaanse nasionale rugbyspan|Tonga]] en die [[Verenigde State se nasionale rugbyspan|Verenigde State]]. Kanada neem ook gereeld aan die Amerikaanse Kampioenskap deel, saam met Argentinië XV, [[Brasiliaanse nasionale rugbyspan|Brasilië]], [[Chileense nasionale rugbyspan|Chili]], [[Uruguaanse nasionale rugbyspan|Uruguay]] en die [[Verenigde State se nasionale rugbyspan|Verenigde State]]. Kanada vorm tradisioneel een van die sterkste rugbyspanne in die [[Amerikas]] en het tot dusver aan elke [[rugbywêreldbeker]]toernooi deelgeneem sedert die toernooi vir die eerste keer in [[Rugbywêreldbeker 1987|1987]] gehou is; Kanada se beste uitslag in die Wêreldbeker tot dusver was om die kwarteindstryd te bereik in [[Rugbywêreldbeker 1991|1991]].
Die '''Kanadese nasionale rugbyspan''' verteenwoordig [[Kanada]] in internasionale [[rugby]]. Die span word bestuur deur Rugby Canada, en die span speel gewoonlik in rooi en swart. Kanada neem deel in kompetisies soos die [[Churchill-Beker]] en die [[Rugbywêreldbeker]]. Die reuse grootte van Kanada beteken dat rugbytalent oor die land verstrooi is wat afrigters en keurders se taak bemoeilik. Die Kanadese klimaat is ook vir groot dele van die jaar in baie dele van die land nie geskik vir die speel van rugby nie.
 
[[Lêer:BMO Field Rugby 2.jpg|duimnael|links|Die BMO Field in [[Toronto]], [[Ontario]], tuiste van Kanadese rugby]]
Kanada speel reeds sedert die 1930's internasionale rugby en die land het sy debuut in [[1932]] teen [[Japanse nasionale rugbyspan|Japan]] gemaak. KanadaDie hetreuse ingrootte elkevan WêreldbekerKanada deelgeneembeteken sedertdat rugbytalent oor die toernooiland verstrooi is wat afrigters en keurders se taak bemoeilik. Die Kanadese klimaat is ook vir diegroot eerstedele keervan die jaar in [[Rugbywêreldbekerbaie 1987|1987]]dele gehouvan isdie land nie geskik vir die speel van rugby nie. Kanada sewas besteeen uitslagdie sterkste Noord-Amerikaanse krag in internasionale rugby en die Wêreldbekertweede totop dusverdie wasAmerikaanse omvasteland, en is tans die kwarteindstrydvierde testerkste bereikna inArgentinië, die Verenigde State en Uruguay. Die span het al oorwinnings oor tradisioneel sterk spanne van die [[RugbywêreldbekerSesnasies-toernooi]] 1991soos [[Franse nasionale rugbyspan|1991Frankryk]], [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]], [[Italiaanse nasionale rugbyspan|Italië]] en [[Skotse nasionale rugbyspan|Skotland]] in onlangse jare aangeteken.
 
== Geskiedenis ==
In 1902–1903 het die eerste Kanadese span Brittanje besoek. Op [[23 Oktober]] [[1902]] het Kanada teen Frankryk gespeel en gewen.<ref>{{en}} By Pierre Arnaud en James Riordan, Sport and International Politics, Taylor & Francis, 1998, ISBN 0-419-21440-2</ref> In [[1909]] het Lord Earl Grey, toe Goewerneur-Generaal van Kanada 'n trofee aan die CRU geskenk wat aan die Rugbyvoetbalkampioenskap van Kanada toegeken moes word. Dié trofee het as die ''Grey Cup'' bekend geword. Die reëls in Kanada was egter geweldig verskillend van die reëls wat gebruik is lande wat deel was van die [[Wêreldrugby|Internasionale Rugbyraad]]. In die jare wat gevolg het sou die CRU vorentoe aangee wettig maak en ander veranderings implementeer wat Kanadese voetbal 'n geheel en ander sport laat word het.
 
=== Tussenoorlogse Tydperktydperk ===
Gedurende die [[Eerste Wêreldoorlog|Eerste -]] en [[Tweede Wêreldoorlog]] is die speel van rugby onderbreek en van [[1914]] tot [[1919]] was daar slegs in Brits-Columbië en Nova Scotia genoeg spanne wat aktief gebly het om op semi-gereelde basis wedstryde te speel. In die tussenoorlogse tydperk was daar in Kanada ietwat van 'n herlewing. In 1919 het 'n ''Canadian Services''-span oorsee teen verteenwoordigers van [[Engeland]], [[Nieu-Seeland]], [[Suid-Afrika]] en [[Australië]] gespeel. Die oorspronklike Kanadese Rugbyunie het net voor die Eerste Wêreldoorlog ontbind. Die stigting van die Rugbyunie van Kanada het in [[1929]] plaasgevind en is 'n jaar later gevolg deur 'n toer na [[Japan]] deur 'n verteenwoordigende Kanadese span in 1932 wat daarop gemik was handel tussen die twee lande te bevorder. Omtrent die helfte van die span was Kanadees-gebore, meestal uit Brits-Columbië en die res was oorspronklik van Brittanje. Kanada het 9-8 en 38-5 in die twee toetse teen Japan verloor.
 
=== Na-oorlogse Tydperktydperk ===
Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] het rugbydeelname oral in Kanada drasties afgeneem. Wedstryde wat wel gespeel is het meestal lede van die [[Britse Statebond]]magte betrek. In [[1949]] was daar slegs drie aktiewe provinsiale unies: Brits-Columbië, [[Ontario]] en Quebec.
 
[[Lêer:Canada rugby team during anthems at RWC.jpg|duimnael|Die span van Kanada tydens die sing van die volksliedere in die span se wedstryd teen Wallis op 9 September 2007 tydens die Rugbywêreldbeker]]
[[Lêer:Canada try against Wales RWC07.jpg|duimnael|Kanada oppad om 'n drie te druk teen Wallis in hulle poel B wedstryd tydens die [[Rugbywêreldbeker 2007]]]]
[[Lêer:2007 rugby world cup Canada.jpg|duimnael|Die Kanadese nasionale rugbyspan nadat hulle tydens die Rugbywêreldbeker 2007 'n oorwinning aangeteken het]]
Kanada was een van die 16 nasies wat deur die Internasionale Rugbyraad (IRR) uitgenooi is om in die eerste [[Rugbywêreldbeker]] in [[Rugbywêreldbeker 1987|1987]], wat deur [[Australië]] en [[Nieu-Seeland]] aangebied is. Kanada is in dieselfde groep as [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]], [[Ierse nasionale rugbyspan|Ierland]] en [[Tongaanse nasionale rugbyspan|Tonga]] in Poel 2 geloot. In hulle heel eerste Rugbywêreldbeker het hulle Tonga 37-4 verslaan. Hulle het egter die res van hulle wedstryde teen Ierland 46-19 en Wallis 40-9 verloor om derde in die poel te eindig wat beteken het dat hulle nie na die kwarteindstryd deurgedring het nie.
 
Kanada kon in ses wedstryde nie daarin slaag om [[Engelse nasionale rugbyspan|Engeland]] te klop nie. Hulle het egter reeds elf keer teen Engeland se nasionale XV, B span, en Onder-23 spanne gespeel. Die vernaamste uitslag was 'n 15-12-oorwinning oor 'n sterk Engeland XV op [[29 Mei]] [[1993]] by Swangard Stadion in Burnaby. Ongelukkig vir die Kanadese het die Engelse bestuur op die vooraand van die wedstryd besluit om die wedstryd nie as 'n toets te beskou nie (aangesien sommige van hulle spelers saam met die Britse en Ierse Leeus op toer in Nieu-Seeland was.) Verder het Kanada voor hulle die amptelike span van Skotland in 2002 geklop het, het hulle 'n Skotland XV 24-19 op [[25 Mei]] [[1991]] by [[Saint John, Nieu-Brunswyk|Saint John]], [[Nieu-Brunswyk]], verslaan.
 
== WêreldbekerrekordRekords ==
=== Algehele rekord ===
[[Lêer:Canada IRB World Rankings.png|duimnael|Kanada se plek op die wêreldranglys die afgelope jare]]
Kanada het teen 13 November 2019 107 van hulle 274 toetswedstryde gewen, 'n wenrekord van 40,14%.<ref name="RugbyData">{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=team;team=25;template=results;type=team;view=opposition |title=International Rugby Union Statistics – Canada |publisher=ESPNscrum |accessdate=13 November 2019}}</ref>
 
Kanada se toetsrekord teen alle lande: <small>''(Korrek op 12 November 2019)''</small><ref name="RugbyData" />
{| class="sortable wikitable"
! Teen
! Gespeel
! Gewen
! Verloor
! Gelykop
! % Gewen
|- bgcolor="#d0ffd0" align="center"
|-
| {{ARGru}} || 9 || 3 || 6 || 0 || 33,3
|-
| {{AUSru}} || 6 || 0 || 6 || 0 || 0
|-
| {{BARru}} || 1 || 1 || 0 || 0 || 100
|-
| {{BELru}} || 1 || 1 || 0 || 0 || 100
|-
| {{BRAru}} || 4 || 2 || 2 || 0 || 50
|-
| {{geenvlag|[[Britse Barbarians]]}} || 2 || 0 || 1 || 1 || 0
|-
| {{BILru}} || 1 || 0 || 1 || 0 || 0
|-
| {{CHIru}} || 6 || 6 || 0 || 0 || 100
|-
| {{GERru}} || 1 || 1 || 0 || 0 || 100
|-
| {{ENGru}} || 6 || 0 || 6 || 0 || 0
|-
| {{vlagikoon|Engeland}} Engeland XV || 6 || 1 || 5 || 0 || 16,7
|-
| {{ENGru}} o/23 || 2 || 0 || 2 || 0 || 0
|-
| {{vlagikoon|Engeland}} Engeland Saxons || 3 || 0 || 3 || 0 || 0
|-
| {{FIJru}} || 12 || 3 || 9 || 0 || 25
|-
| {{FRAru}} || 9 || 1 || 8 || 0 || 11,1
|-
| {{vlagikoon|Frankryk}} Frankryk XV || 1 || 0 || 1 || 0 || 0
|-
| {{vlagikoon|Frankryk}} Frankryk A || 1 || 0 || 1 || 0 || 0
|-
| {{GEOru}} || 7 || 3 || 4 || 0 || 42,9
|-
| {{HKGru}} || 7 || 6 || 1 || 0 || 85,7
|-
| {{IRLru}} || 8 || 0 || 7 || 1 || 0
|-
| {{vlagikoon|Ierland|rugby}} Ierland XV || 1 || 0 || 1 || 0 || 0
|-
| {{ITAru}} || 9 || 2 || 7 || 0 || 22,2
|-
| {{JPNru}} || 25 || 8 || 15 || 2 || 32
|-
| {{KENru}} || 1 || 1 || 0 || 0 || 100
|-
| {{vlagikoon|Nieu-Seeland}} Māori All Blacks || 2 || 0 || 2 || 0 || 0
|-
| {{NAMru}} || 2 || 2 || 0 || 0 || 100
|-
| {{NZLru}} || 5 || 0 || 5 || 0 || 0
|-
| {{vlagikoon|Nieu-Seeland}} Nieu-Seeland XV || 1 || 0 || 1 || 0 || 0
|-
| {{PORru}} || 4 || 4 || 0 || 0 || 100
|-
| {{ROMru}} || 8 || 2 || 6 || 0 || 25
|-
| {{RUSru}} || 5 || 4 || 1 || 0 || 80
|-
| {{SAMru}} || 6 || 0 || 6 || 0 || 0
|-
| {{SCOru}} || 5 || 1 || 4 || 0 || 20
|-
| {{vlagikoon|Skotland}} Skotland XV || 1 || 1 || 0 || 0 || 100
|-
| {{vlagikoon|Skotland}} Skotland A || 1 || 0 || 1 || 0 || 0
|-
| {{ESPru}} || 2 || 2 || 0 || 0 || 100
|-
| {{RSAru}} || 2 || 0 || 2 || 0 || 0
|-
| {{TGAru}} || 9 || 5 || 4 || 0 || 55,55
|-
| {{URUru}} || 13 || 8 || 5 || 0 || 61,5
|-
| {{USAru}} || 63 || 38 || 23 || 2 || 61,9
|-
| {{WALru}} || 12 || 1 || 11 || 0 || 8,3
|-
| {{vlagikoon|Wallis}} Wallis XV || 3 || 0 || 3 || 0 || 0
|-
| {{WALru}} o/23 || 1 || 0 || 1 || 0 || 0
|-
| align="left" |'''Totaal''' || '''274''' || '''107''' || '''161''' || '''6''' || '''40,14'''
|}
 
=== Wêreldbekerrekord ===
{| class="wikitable"
!Jaar!!Uitslag
|[[Rugbywêreldbeker 1987|1987]] || Poelfase
|-
|[[Rugbywêreldbeker 1991|1991]] || KwarteindstrydKwarteindrondte
|-
|[[Rugbywêreldbeker 1995|1995]] || Poelfase

Navigasie-keuseskerm