Verskil tussen weergawes van "Seks"

Jump to navigation Jump to search
3 510 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
Uitgebrei, nog besig
(Uitgebrei, nog besig)
(Uitgebrei, nog besig)
 
Oormatige seksuele aktiwiteit op ’n gereelde (daaglikse) basis kan tot ’n verslawing aan seks lei.<ref name="ΔFosB reward">{{cite journal |vauthors=Blum K, Werner T, Carnes S, Carnes P, Bowirrat A, Giordano J, Oscar-Berman M, Gold M | title = Sex, drugs, and rock 'n' roll: hypothesizing common mesolimbic activation as a function of reward gene polymorphisms | journal = Journal of Psychoactive Drugs | volume = 44 | issue = 1 | pages = 38–55 | year = 2012 | pmid = 22641964 | pmc = 4040958 | doi = 10.1080/02791072.2012.662112}}</ref><ref name="Natural and drug addictions">{{cite journal | author = Olsen CM | title = Natural rewards, neuroplasticity, and non-drug addictions | journal = Neuropharmacology | volume = 61 | issue = 7 | pages = 1109–1122 |date=Desember 2011 | pmid = 21459101 | pmc = 3139704 | doi = 10.1016/j.neuropharm.2011.03.010 | url = }}</ref> Seksuele verslawing, of hiperseksualiteit, word dikwels beskou as ’n impulsbeheersteuring of gedragsverslawing.
 
===Duur van seks en genitale komplikasies===
[[Beeld:Indiaerotic8.jpg|thumb|links|220px|’n Skildery van ’n Indiese paartjie wat seksuele omgang uitrek.]]
Seksuele omgang waarby ’n man betrokke is, eindig dikwels wanneer die man ejakuleer, en daarom het sy seksmaat nie tyd gehad om ’n orgasme te bereik nie.<ref name="Wincze">{{Cite book|author= John Wincze | title = Enhancing Sexuality : A Problem-Solving Approach to Treating Dysfunction| year = 2009 | publisher = Oxford University Press |pages=56–60 | isbn = 978-0199718023| url=https://books.google.com/books?id=8YxbeHsgiGMC&pg=PA56}}</ref> Voortydige ejakulasie is ook algemeen, en vroue het ’n langer tyd as mans nodig om [[Seksuele stimulasie|seksueel gestimuleer]] te raak voordat hulle ’n orgasme bereik.<ref name="Weiten, 2011"/><ref name="Porst">{{cite book |author = Hartmut Porst |author2 = Jacques Buvat|title =Standard Practice in Sexual Medicine| publisher = John Wiley & Sons | year = 2008|accessdate=22 Oktober 2013 | page = 189|isbn = 978-1405178723|url=https://books.google.com/books?id=S4GJio79XOUC&pg=PA189}}</ref><ref name="Emmanuele">{{cite book |author = Emmanuele A. Jannini |author2 = Chris G. McMahon |author3 = Marcel D. Waldinger|title =Premature Ejaculation: From Etiology to Diagnosis and Treatment| publisher = Springer | year = 2012|accessdate=22 Oktober 2013 | pages = 159–162|isbn = 978-8847026469|url=https://books.google.com/books?id=iCXF3sWtgegC&pg=PA159}}</ref> Volgens geleerdes soos Weiten et al. "dink baie paartjies ’n orgasme moet net deur gemeenskap [penis-vaginale seks] bereik word", die woord "voorspel" suggereer dat enige ander vorm van seksuele stimulasie net ’n voorbereiding vir die "hoofgebeure" is en dat "omdat vroue minder gereeld ’n orgasme deur gemeenskap bereik", hulle meer geneig as mans is om ’n orgasme voor te gee om hulle seksmaat te bevredig.<ref name="Weiten, 2011"/>
 
In 1991 het geleerdes van die Kinsey-instituut gesê: "Die waarheid is dat die tyd tussen penetrasie en ejakulasie nie net van man tot man verskil nie, maar ook van tyd tot tyd vir dieselfde man." Volgens hulle is die regte lengte van seksuele omgang die tyd wat albei maats nodig het om wedersyds bevredig te word; hulle het klem gelê daarop dat [[Alfred Kinsey|Kinsey]] "bevind het 75 persent van mans ejakuleer binne twee minute van penetrasie. Maar hy het nie gevra of die mans of hulle maats dink twee minute is wedersyds bevredigend nie" en dat "onlangser verslae dui op effens langer tye vir omgang".<ref name="Reinisch">{{cite book | title = The Kinsey Institute New Report On Sex| publisher = Macmillan | year = 1991 | pages = 129–130| accessdate = 30 Augustus 2012 |isbn = 978-0312063863| url = https://books.google.com/?id=KsW6wPiXEd0C&pg=PA129&lpg=PA129 |author1=June M. Reinisch |author2=Ruth Beasley }}</ref>
 
’n Opname in 2008 deur Kanadese en Amerikaanse seksterapeute het bevind die gemiddelde tyd vir heteroseksuele omgang (koïtus) is 7&nbsp;minute, dat 1 tot 2&nbsp;minute te kort is, 3 tot 7&nbsp;minute genoeg, 7 tot 13&nbsp;minute wenslik en 10 tot 30&nbsp;minute te lank.<ref name="Carroll"/><ref>{{cite journal |vauthors=Corty EW, Guardiani JM | title = Canadian and American Sex Therapists' Perceptions of Normal and Abnormal Ejaculatory Latencies: How Long Should Intercourse Last? | journal = The Journal of Sexual Medicine | volume = 5 | issue = 5 | pages = 1251–1256 | year = 2008 | pmid = 18331255 | pmc = | doi = 10.1111/j.1743-6109.2008.00797.x }}</ref>
 
== Verwysings ==

Navigasie-keuseskerm