Verskil tussen weergawes van "Kanadese nasionale rugbyspan"

Jump to navigation Jump to search
Bygewerk
(Bygewerk)
(Bygewerk)
| kouse2 = 000000
| statistiek = Statistiek
| toetse = [[Aaron Carpenter]] (80)<ref>{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=matches;team=25;template=results;type=player |title=Most matches|publisher=ESPNscrum |accessdate=27 November 2019}}</ref>
| toetse = [[Al Charron]] (76)
| toptoetspuntebehaler = [[James Pritchard]] (607)<ref>{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=points;team=25;template=results;type=player |title=Most points |publisher=ESPNscrum |accessdate=27 November 2019}}</ref>
| toptoetspuntebehaler = [[James Pritchard]] (584)
| meestedrieë = [[D.T.H. van der Merwe]] (38)<ref>{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=tries;team=25;template=results;type=player |title=Most tries |publisher=ESPNscrum |accessdate=27 November 2019}}</ref>
| meestedrieë = [[Winston Stanley]] (24)
| eerste = {{JPNru}} 9–8 Kanada {{vlagikoon|Kanada|1921}}<br />([[31 JanuarieOsaka]], [[1932Japan]]; 31 Januarie 1932)
| grootwen = {{CANru}} 71–3 {{BARru-r}}<br />([[24Bridgetown, JunieBarbados|Bridgetown]], [[2006Barbados]]; 24 Junie 2006)
| grootverloor = {{ENGru}} 70–0 {{CANru-r}}<br />([[13 NovemberLonden]], [[2004Engeland]]; 13 November 2004)
| Wêreldbekerverskynings = 9/9
| jaar = 1987
| beste = Kwarteindrondte in [[Rugbywêreldbeker 1991|1991]]
}}
 
Die '''Kanadese nasionale rugbyspan''' verteenwoordig [[Kanada]] in internasionale [[rugby]]. Die span word bestuur deur Rugby Canada, en die span speel gewoonlik in rooi en swart. Die Kanadese rugbyspan is tans (1327 November 2019) 21ste22ste op [[Wêreldrugby]] se wêreldranglys gelys.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.world.rugby/rankings/mru |title=World Rugby Rankings |publisher=[[Wêreldrugby]] |accessdate=1327 November 2019}}</ref> Die span neem jaarliks deel aan [[Wêreldrugby]] se Stille Oseaan Nasiesbeker teen [[Fidjiaanse nasionale rugbyspan|Fidji]], [[Japanse nasionale rugbyspan|Japan]], [[Samoaanse nasionale rugbyspan|Samoa]], [[Tongaanse nasionale rugbyspan|Tonga]] en die [[Verenigde State se nasionale rugbyspan|Verenigde State]]. Kanada neem ook gereeld aan die Amerikaanse Kampioenskap deel, saam met Argentinië XV, [[Brasiliaanse nasionale rugbyspan|Brasilië]], [[Chileense nasionale rugbyspan|Chili]], [[Uruguaanse nasionale rugbyspan|Uruguay]] en die [[Verenigde State se nasionale rugbyspan|Verenigde State]]. Kanada vorm tradisioneel een van die sterkste rugbyspanne in die [[Amerikas]] en het tot dusver aan elke [[rugbywêreldbeker]]toernooi deelgeneem sedert die toernooi vir die eerste keer in [[Rugbywêreldbeker 1987|1987]] gehou is; Kanada se beste uitslag in die Wêreldbeker tot dusver was om die kwarteindstryd te bereik in [[Rugbywêreldbeker 1991|1991]].
 
[[Lêer:BMO Field Rugby 2.jpg|duimnael|links|Die BMO Field in [[Toronto]], [[Ontario]], tuiste van Kanadese rugby]]
Kanada speel reeds sedert die 1930's1930’s internasionale rugby en die land het sy debuut in [[1932]] teen [[Japanse nasionale rugbyspan|Japan]] gemaak. Die reuse grootte van Kanada beteken dat rugbytalent oor die land verstrooi is wat afrigters en keurders se taak bemoeilik. Die Kanadese klimaat is ook vir groot dele van die jaar in baie dele van die land nie geskik vir die speel van rugby nie. Kanada was een die sterkste [[Noord-AmerikaanseAmerika]]anse krag in internasionale rugby en die tweede op die Amerikaanse vasteland, en is tans die vierde sterkste na Argentinië, die Verenigde State en Uruguay. Die span het al oorwinnings oor tradisioneel sterk spanne van die [[Sesnasies-toernooi]] soos [[Franse nasionale rugbyspan|Frankryk]], [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]], [[Italiaanse nasionale rugbyspan|Italië]] en [[Skotse nasionale rugbyspan|Skotland]] in onlangse jare aangeteken.
 
== Geskiedenis ==
=== Beginjare ===
Rugby is in die 1860's1860’s deur immigrante, lede van die regimentsleërs en die Royal[[Britse NavyVloot]] in [[Halifax, Nova Scotia|Halifax]], [[Nova Scotia]], en Esquimalt, [[Brits-Columbië]] na Kanada ingevoer.<ref name=rugbycanada>{{en}} [http://www.rugbycanada.ca/ Rugby Canada], [http://www.rugbycanada.ca/index.php?lang=en&page_id=4 History of Rugby Canada], besoek op 10 September 2007</ref> Hoewel rugby aan beide kuste gefloreer het, is die eerste rugbywedstryd in Kanada waarskynlik in [[1864]] tussen [[artillerie]]soldate in [[Montreal]] gespeel. In 1864 het Trinity College in [[Toronto]] die eerste rugbyreëls in Kanada gepubliseer. Die eerste wedstryd aan die weskus is in [[1876]] op [[Vancouver-eiland]] gespeel tussen lede van die vloot en leër wat op die eiland gestasioneer was. In [[1889]] is die eerste rugbywedstryd op die vasteland van [[Brits-Columbië]] gespeel.<ref>{{en}} [http://www.canadianrugby.ca/ Canadian Rugby], [http://www.canadianrugby.ca/rp_rh.asp History of Rugby], besoek op 10 September 2007</ref> In [[1874]] het die eerste [[Noord-Amerika]]anseAmerikaanse internasionale wedstryd in [[Cambridge, Massachusetts]], tussen McGill en [[Harvard-universiteit]]e plaasgevind. Later in die selfde jaar is 'n’n tweede wedstryd gespeel, maar die keer was Harvard die gashere en is die wedstryd volgens vroeë "[[Amerikaanse Voetbal]]reëls" gespeel. Vandag sit McGill Universitiet en Harvard Universiteit die tradisie van die oudste jaarlikse sportkompetisie in Noord-Amerika voort en ding hulle mee om die Covo-Beker, op alternerende wedstrydplekke elke November, volgens die oorspronklike reëls van rugbyvoetbal. McGill Universiteit kan dus aanspraak maak daarop om die oudste rugbyklub in Kanada te wees. Die oudste onafhanklike rugbyklub, wat steeds aktief is, is die Westmount Rugbyvoetbalklub.<ref>{{en}} [http://www.westmountrugby.com/ Westmount Rugby Club], [http://www.westmountrugby.com/?page_id=8 History/Histoire], besoek op 9 September 2007</ref> Die eerste provinsiale wedstryd is ook in 1874 tussen [[Ontario]] en [[Quebec]] gespeel.<ref name=rugbycanada />
 
'n’n Kanadese Rugbyvoetbalunie is in [[1884]] gestig.{{feit}} Die organisasie het egter in die ''Canadian Football League'' ontwikkel soos [[rugby]] in Kanada in [[Kanadese voetbal]] ontwikkel het. In 1889 is die Brits-Columbië Rugbyunie gevorm. Dit is gevolg deur die stigting van die Halifax Voetbalklub aan die ooskus in [[1870]]. In die 1880's1880’s is baie ander klubs aan die oos- en weskus gevorm en in 1890 is die Maritime Provinsiesrugbyunie gevorm. In die Kanadese prairie-state is rugby tot [[Winnipeg]] beperk tot die 1880's1880’s toe die North West Mounted Police en die Moosomin klubs gevorm is om teen St. John'sJohn’s Kollege en Winnipeg te speel. In 1892 is die Manitoba Rugbyvoetbalklub gevorm en in die 1890's1890’s is die spel na [[Alberta]] en [[Saskatchewan]] deur die North West Mounted Police uitgevoer.<ref name=rugbycanada />
 
In 1902–1903 het die eerste Kanadese span Brittanjedie [[Verenigde Koninkryk]] besoek. Op [[23 Oktober]] [[1902]] het Kanada teen Frankryk gespeel en gewen.<ref>{{en}} By{{cite book|author=Pierre Arnaud en James Riordan, |title=Sport and International Politics, |publisher=Taylor & Francis, |year=1998, ISBN |isbn=0-419-21440-2}}</ref> In [[1909]] het Lord Earl Grey, toe Goewerneur-Generaal van Kanada 'n’n trofee aan die CRU geskenk wat aan die Rugbyvoetbalkampioenskap van Kanada toegeken moes word. Dié trofee het as die ''Grey Cup'' bekend geword. Die reëls in Kanada was egter geweldig verskillend van die reëls wat gebruik is lande wat deel was van die [[Wêreldrugby|Internasionale Rugbyraad]]. In die jare wat gevolg het sou die CRU vorentoe aangee wettig maak en ander veranderings implementeer wat Kanadese voetbal 'n’n geheel en ander sport laat word het.
 
=== Tussenoorlogse tydperk ===
Gedurende die [[Eerste Wêreldoorlog|Eerste -]] en [[Tweede Wêreldoorlog]] is die speel van rugby onderbreek en van [[1914]] tot [[1919]] was daar slegs in Brits-Columbië en Nova Scotia genoeg spanne wat aktief gebly het om op semi-gereelde basis wedstryde te speel. In die tussenoorlogse tydperk was daar in Kanada ietwat van 'n’n herlewing. In 1919 het 'n’n ''Canadian Services''-span oorsee teen verteenwoordigers van [[Engeland]], [[Nieu-Seeland]], [[Suid-Afrika]] en [[Australië]] gespeel. Die oorspronklike Kanadese Rugbyunie het net voor die Eerste Wêreldoorlog ontbind. Die stigting van die Rugbyunie van Kanada het in [[1929]] plaasgevind en is 'n’n jaar later gevolg deur 'n’n toer na [[Japan]] deur 'n’n verteenwoordigende Kanadese span in 1932 wat daarop gemik was om handel tussen die twee lande te bevorder. Omtrent die helfte van die span was Kanadees-gebore, meestal uit Brits-Columbië en die res was oorspronklik van Brittanje. Kanada het 9-89–8 en 38-538–5 in die twee toetse teen Japan verloor.
 
=== Na-oorlogse tydperk ===
Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] het rugbydeelname oral in Kanada drasties afgeneem. Wedstryde wat wel gespeel is het meestal lede van die [[Britse Statebond]]magte betrek. In [[1949]] was daar slegs drie aktiewe provinsiale unies: Brits-Columbië, [[Ontario]] en Quebec.
 
In [[1962]] het Kanada na die [[Verenigde Koninkryk]] getoer met 'n’n span wat oorheers is met spelers uit Brits-Columbië. Die Rugbyunie van Kanada is in [[1965]] herstig as die ''Canadian Rugby Union''. Die [[1966]] -[[Britse en Ierse Leeus|Britse Leeus]] het 'n’n nie-toetswedstryd in [[Toronto]] gespeel oppad terug van [[Australië]] en [[Nieu-Seeland]], 'n’n wedstryd wat die Leeus 19-819–8 gewen het.
 
=== Moderne era ===
[[Lêer:Canada rugby team during anthems at RWC.jpg|duimnael|Die span van Kanada tydens die sing van die volksliedere in die span se wedstryd teen Wallis op 9 September 2007 tydens die Rugbywêreldbeker]]
[[Lêer:Canada try against Wales RWC07.jpg|duimnael|Kanada oppad om 'n’n drie te druk teen Wallis in hulle poel B wedstryd tydens die [[Rugbywêreldbeker 2007]]]]
[[Lêer:2007 rugby world cup Canada.jpg|duimnael|Die Kanadese nasionale rugbyspan nadat hulle tydens die Rugbywêreldbeker 2007 'n’n oorwinning aangeteken het]]
Kanada was een van die 16 nasies wat deur die Internasionale Rugbyraad (IRR) uitgenooi is om in die eerste [[Rugbywêreldbeker]] in [[Rugbywêreldbeker 1987|1987]], wat deur [[Australië]] en [[Nieu-Seeland]] aangebied is. Kanada is in dieselfde groep as [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]], [[Ierse nasionale rugbyspan|Ierland]] en [[Tongaanse nasionale rugbyspan|Tonga]] in Poel 2 geloot. In hulle heel eerste Rugbywêreldbeker het hulle Tonga 37-437–4 verslaan. Hulle het egter die res van hulle wedstryde teen Ierland 46-1946–19 en Wallis 40-940–9 verloor om derde in die poel te eindig wat beteken het dat hulle nie na die kwarteindstryd deurgedring het nie.
 
Kanada moes vir die [[Rugbywêreldbeker 1991]] kwalifiseer, en het aan die Amerika-toernooie deelgeneem om dit reg te kry. Kanada het eerste geëindig om vir Poel D te kwalifiseer om daar teen [[Franse nasionale rugbyspan|Frankryk]], [[Roemeense nasionale rugbyspan|Roemenië]] en [[Fidjiaanse nasionale rugbyspan|Fidji]] deel te neem. Kanada het met Fidji en Roemenië afgereken maar 19-1319–13 teen Frankryk verloor om tweede in die poel te eindig en na die kwarteindstryd deur te dring. Hulle is in die kwarteindstryd deur die [[All Blacks]] uitgeskakel met 'n’n 29-1329–13 oorwinning deur Nieu-Seeland in [[Lille]].
 
In 'n’n beroemde wedstryd op [[10 November]] [[1993]] het hulle [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]] 26-2426–24 by [[Cardiff Arms Park]] geklop; en Frankryk op [[4 Junie]] [[1994]] 18-1618–16 by Twin Elms Rugby Park in Nepean, Ontario, geklop. Op [[27 Junie]] [[2000]] het hulle 27-2727–27 gelykop gespeel teen Ierland by Markham, Ontario. In 2002 het hulle 'n’n 26-2326–23 oorwinning teen [[Skotse nasionale rugbyspan|Skotland]] in [[Vancouver]], Brits-Columbië, op 15 Junie behaal. Die oorwinning oor Skotland was die eerste van sewe oorwinnings voor hulle teen Wallis in [[Cardiff]] verloor het.
 
Kanada kon in ses wedstryde nie daarin slaag om [[Engelse nasionale rugbyspan|Engeland]] te klop nie. Hulle het egter reeds elf keer teen Engeland se nasionale XV, B span, en Onder-o/23 spanne gespeel. Die vernaamste uitslag was 'n’n 15-1215–12-oorwinning oor 'n’n sterk Engeland XV op [[29 Mei]] [[1993]] by Swangard Stadion in Burnaby. Ongelukkig vir die Kanadese het die Engelse bestuur op die vooraand van die wedstryd besluit om die wedstryd nie as 'n’n toets te beskou nie (aangesien sommige van hulle spelers saam met die Britse en Ierse Leeus op toer in Nieu-Seeland was.) Verder het Kanada voor hulle die amptelike span van Skotland in 2002 geklop het, het hulle 'n’n Skotland XV 24-1924–19 op [[25 Mei]] [[1991]] by [[Saint John, Nieu-Brunswyk|Saint John]], [[Nieu-Brunswyk]], verslaan.
 
== Rekords ==
=== Algehele rekord ===
[[Lêer:Canada IRB World Rankings.png|duimnael|400px|Kanada se plek op die[[Wêreldrugby]] wêreldranglysse dieranglys afgelopevanaf 10 Oktober 2003 tot op jarehede]]
Kanada het teen 1327 November 2019 107 van hulle 274 toetswedstryde gewen, 'n’n wenrekord van 40,14%.<ref name="RugbyData">{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=team;team=25;template=results;type=team;view=opposition |title=International Rugby Union Statistics – Canada |publisher=ESPNscrum |accessdate=1327 November 2019}}</ref>
 
Kanada se toetsrekord teen alle lande: <small>''(Korrek op 1227 November 2019)''</small><ref name="RugbyData" />
{| class="sortable wikitable"
! Teen
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|23}}
 
== Eksterne skakels ==

Navigasie-keuseskerm