Verskil tussen weergawes van "Franz Liszt"

Jump to navigation Jump to search
9 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
-
(-)
|Geboortenaam =
|Alias =
|Geboortedatum = [[22 Oktober]] [[{{Geboortedatum|1811]]|10|22}}
|Geboorteplek =
|Sterftedatum = {{sterfdatumSterfdatum en ouderdom|1811|10|22|1886|7|31}}
|Sterfteplek =
|Beroep =
'''Franz Liszt''' ([[Hongaars]]: [ˈlist ˈfɛrɛnt͡s]; [[22 Oktober]] [[1811]] – [[31 Julie]] [[1886]]) was 'n produktiewe 19de-eeuse [[Hongarye|Hongaarse]] komponis, virtuose pianis, dirigent, musiekonderwyser, verwerker, orrelis, filantroop, skrywer, nasionalis en 'n lid van die Fransiskaanse derde-orde.
 
Die musikaal-historiese betekenis van Franz Liszt (1811 - 1886) lê enersyds in sy bydrae tot die uitbreiding van die pianistiese tegniek, en andersyds in die ontginning van instrumentale vorme wat nie aan die klassieke beginsels gebonde was nie.
 
In die verband en ten opsigte van harmonie het hy tot 'n komponis ontwikkel wat ʼn omwenteling in die musiek van sy tyd teweeggebring het en latere ontwikkelings vooruitgeloop het. Franz Liszt is op 22 Oktober 1811 in die Hongaarse dorpie [[Raiding]] naby die Oostenrykse grens gebore. Reeds op 5-jarige ouderdom het hy in klavier speel begin belang stel en sy vader, Adam Liszt, het hom sy eerste klavierlesse gegee.
31 566

wysigings

Navigasie-keuseskerm