Verskil tussen weergawes van "Samestelling"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Skakel
k (Skakel)
 
* Samestellings kan natuurlik uit meer as twee woorddele bestaan, soos blouoognooi, lugdienspersoneel, groenvyekonfyt, tweerigtingskakelaar, kernkragsentrale, weervoorspellingsprogram.
* Reduplikasies of herhalingsamestellings word met 'n koppelteken geskryf, soos bietjie-bietjie, een-een, lag-lag, plek-plek, speel-speel, stil-stil.
* Samestellings met 'n afkorting, simbool of syfer as eerste lid word met 'n koppelteken geskryf: A-span, B-mol, 100 W-gloeilamp, IK-toets, [[MBA]]-student, 1994-verkiesing, 80%-kans, 50c-stuk. [[Lêer:Abwasserbehandlungsanlage.jpg|duimnael|250px|[[Duits]] is net soos Afrikaans, 'n taal waarin vele endosentriese samestellings voorkom. Hierbo is die Duitse woord virr 'rioolwatersuiweringsinstallasie'.]]
 
Tesame met affikse, speel samestellings ’n groot rol wanneer dit kom by [[Afrikaans|Afrikaanse]] woordvorming.<ref>Carstens, W.A.M. & Bosman, N., reds. 2014. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik.</ref>
17 376

wysigings

Navigasie-keuseskerm