Verskil tussen weergawes van "Seks"

Jump to navigation Jump to search
154 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
k
(→‎Definisies: Skakels)
:''Hierdie artikel handel oor menslike geslagsomgang. Vir seks by diere, sien [[Paring]]; vir die Afrikaanse musiekgroep, sien [[Die Seks]].''
[[Lêer:Wiki-cowgirl.png|duimnael|230px|[[Heteroseksualiteit|Heteroseksuele]] seks.]]
[[Lêer:Wiki-anal missionary.png|duimnael|230px|[[Homoseksualiteit|Homoseksuele]] seks tussen twee [[Man|mans]].]]
[[Lêer:Wiki-tribadism.png|duimnael|230px|Homoseksuele seks tussen twee [[Vrou|vroue]].]]
 
Die term '''seks''' (afgelei van die [[Latyn|Latynse]] ''sexus'' "geslag") verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term [[Menslike seksuele gedrag|seksuele handelings]] tussen twee of meer persone in, veral '''seksuele omgang''' en ander vergelykbare seksuele praktyke – in bepaalde gevalle ook [[masturbasie]]. Dit is ook onder verskeie ander name bekend, soos '''geslagsgemeenskap''' of '''koïtus'''.
==Gedrag==
===Definisies===
[[Beeld:Deveria04.jpg|thumb|230px|’n 19de-eeuse skildery van ’n paartjie wat [[Vagina|vaginale]] omgang het, deur Achille Devéria.]]
[[Beeld:Édouard-Henri Avril (18).jpg|thumb|230px|’n 19de-eeuse erotiese vertolking van die Romeinse [[keiser]] [[Hadrianus]] en [[Antinous]] wat [[anale seks]] het, deur Édouard-Henri Avril.]]
Hoewel "seks", "seksuele omgang" of "gemeenskap" feitlik altyd dui op die penetrasie van die vagina met die penis,<ref name="Most common2">
*{{cite book| author = Ken Plummer | title = Modern Homosexualities: Fragments of Lesbian and Gay Experiences | publisher = Routledge | year = 2002 | pages = 187–191 | accessdate = 24 Augustus 2013|isbn =978-1134922420 | url=https://books.google.com/?id=OSO3q4XEfz4C&pg=PA189&dq=#v=onepage&q=&f=false}}
Seksuele omgang of enige ander seksuele aktiwiteit kan verskeie [[seksueel stimulerend]]e faktore (fisiologies of sielkundig) insluit, soos verskillende [[seksposisie]]s (waarvan die [[sendelingposisie]] die algemeenste is) of die gebruik van [[seksspeelgoed]].<ref name="Weiten, 2008"/><ref name="Kar"/><ref name="Taormino">{{cite book |last=Taormino |first=Tristan |title=The Big Book of Sex Toys|publisher=Quiver|year=2009 |accessdate=9 Junie 2014|page=52|isbn=978-1-59233-355-4|url=https://books.google.com/books?id=Hfly-iMkWRkC&pg=PA52}}</ref> [[Voorspel]] kan sommige seksuele aktiwiteite voorafgaan en dit lei dikwels tot [[seksuele prikkeling]] van die seksmaats, en dus ’n [[ereksie]] van die manlike penis en [[Vagina|vaginale smering]].<ref name="Weiten, 2011">{{cite book|title=Psychology Applied to Modern Life: Adjustment in the 21st Century|isbn =978-1-111-18663-0|publisher=Cengage Learning|year=2011|pages=384–386|accessdate=5 Januarie 2012|url=https://books.google.com/?id=CGu96TeAZo0C&pg=PT421 |author1=Wayne Weiten |author2=Dana S. Dunn |author3=Elizabeth Yost Hammer }}</ref> Dit is ook algemeen dat mense seksueel bevredig kan word deur gesoen, eroties aangeraak of vasgehou te word.<ref name="Alters2">{{cite book| author = Sandra Alters| author2 = Wendy Schiff|title =Essential Concepts for Healthy Living Update|publisher = Jones & Bartlett Publishers | year = 2011 | page = 154 | accessdate = 9 Desember 2014 |isbn = 978-1449653743| url =https://books.google.com/books?id=hTiFUEBStlkC&pg=PA154}}</ref>
 
[[Beeld:Édouard-Henri Avril (14).jpg|thumb|links|Édouard-Henri Avril se uitbeelding van die vrou in die boonste posisie, waarmee die kans groter is dat die [[klitoris]] gestimuleer word.<ref name="Roberts">{{cite book|title=Sex|publisher=Lotus Press|year=2006|page=145|isbn = 978-8189093594|accessdate=17 Augustus 2012|url=https://books.google.com/?id=zDS9kC03x2IC&pg=PA145&lpg=PA145|author=Keath Roberts}}</ref>]]
Gedurende koïtus plaas seksmaats hulle heupe in so ’n posisie dat die penis heen en weer in die vagina kan beweeg om weerstand te skep, gewoonlik sonder om die penis heeltemal uit die vagina te haal. So stimuleer hulle mekaar en hulleself, en dit kan lei tot ’n [[orgasme]] by een of albei.<ref name="Kahn, Fawcett"/><ref name="Starr2">{{cite book|title=Human Biology|isbn =978-0495561811|publisher=Cengage Learning|year=2008|page=314|accessdate=30 April 2013|url=https://books.google.com/books?id=09reWGhFDqUC&pg=PA314|author1=Cecie Starr |author2=Beverly McMillan }}</ref>
 
 
===Voortplanting===
[[Beeld:Female reproductive system.svg|200px|duimnael|links|Voortplantingstelsel in die vrou:<br />1.&nbsp;[[Nier]]; 2.&nbsp;Nierbekken; 3.&nbsp;Urienleier; 4.&nbsp;[[Eierleier]]; 5.&nbsp;[[Eierstok]]; 6.&nbsp;[[Baarmoeder]]; 7.&nbsp;[[Blaas]]; 8.&nbsp;[[Serviks]]; 9.&nbsp;[[Vagina]]]]
<br />1.&nbsp;Nier; 2.&nbsp;Nierbekken; 3.&nbsp;Urienleier; 4.&nbsp;Eierleier; 5.&nbsp;Eierstok; 6.&nbsp;Baarmoeder; 7.&nbsp;Blaas; 8.&nbsp;Serviks; 9.&nbsp;Vagina]]
Natuurlike menslike voortplanting behels penis-vaginale [[penetrasie]]<ref name="Evan Jones">{{cite book|title=Human Reproductive Biology|isbn =978-0120884650|publisher=Academic Press|year=2006|pages=604 pages|accessdate=8 November 2012|url=https://books.google.com/?id=pfiZfui2XLIC|author1=Richard Evan Jones |author2=Kristin H. López }}</ref> waartydens semen, wat manlike [[Gameet|gamete]] bekend as [[sperm]]a bevat, deur [[ejakulasie]] van die penis in die vagina gestort word. Die sperma beweeg deur die vaginale kanaal en die [[serviks]] na die [[baarmoeder]] en dan die [[eierleier]]s.
 
Redes vir seks kan voortplanting of ontspanning wees.<ref name="Harvey J">{{cite book| vauthors = HJ, WA, SS|title =The Handbook of Sexuality in Close Relationships|publisher = Psychology Press | year = 2004 | pages = 172–173|isbn =1135624704|url=https://www.google.com/books/edition/The_Handbook_of_Sexuality_in_Close_Relat/qsl4AgAAQBAJ?hl=PA172}}</ref> Dit speel ook dikwels ’n belangrike rol in bandvorming (''bonding'').<ref name="Freberg"/> In baie gemeenskappe is dit algemeen dat paartjies seks het terwyl hulle voorbehoedmiddels gebruik, om so pret te hê en hulle emosionele verhouding te versterk terwyl hulle met opset probeer om ’n swangerskap te vermy.<ref name="Freberg"/>
 
[[Beeld:YoungCoupleEmbracing-20070508.jpg|260px|thumb|Die vorming van sterk [[Emosie|emosionele]] bande tussen seksmaats is belangriker vir sosiale interaksies en langtermynverhoudings as onmiddellike [[voortplanting]].]]
In mense is ovulusie relatief onsigbaar sodat ’n paartjie nie altyd weet of die vrou op enige gegewe oomblik vrugbaar is nie. ’n Moontlike rede hiervoor kan wees die vorming van sterk emosionele bande tussen seksmaats, wat belangriker vir sosiale interaksies en langtermynverhoudings is as onmiddellike voortplanting.<ref name="Freberg"/><ref name="Reis">{{Cite book|author= Harry T. Reis|author2= Susan Sprecher|author3= Susan K. Sprecher | title = Encyclopedia of Human Relationships |volume=1| year = 2009 | publisher = SAGE |pages=541–543 | isbn = 978-1412958462| url=https://books.google.com/books?id=3EkOwvSAtL4C&pg=PA541}}</ref>
 
 
==Etiese, godsdienstige en wetlike sienings==
[[Beeld:Erotic scenes Louvre G13 n4.jpg|thumb|260px|’n Erotiese skildery op ’n [[Antieke Griekse kuns|antieke Griekse]] [[kylix]].]]
Hoewel seksuele omgang, as koïtus, die natuurlike metode van voortplanting by die mens is, het mense ingewikkelde morele en etiese riglyne wat die beoefening daarvan reguleer. Dit verskil volgens [[godsdiens]]tige en [[Reg|landswette]]. Sommige regerings en godsdienste het ook streng aanduidings van "paslike" en "onpaslike" seksuele gedrag, wat insluit beperkings op soorte seks wat toelaatbaar is.
 
Die meeste lande het ’n toestemmingsouderdom wat bepaal hoe oud iemand moet wees om wettige seks te hê, gewoonlik 16 tot 18, maar dit wissel van 12 tot 20 jaar. In sommige gemeenskappe word die toestemmingsouderdom bepaal deur niestatutêre gebruike en tradisies.<ref name="Kinnear">{{cite book|author=Karen L. Kinnear| title = Childhood Sexual Abuse: A Reference Handbook| publisher = ABC-CLIO | year = 2007 | page = 89 | accessdate = 25 Augustus 2013|isbn = 978-1-85109-905-4|url =https://books.google.com/?id=V1rogCrcOMwC&printsec=frontcover&dq=#v=onepage&q=&f=false}}</ref> Seks met ’n persoon jonger as dié ouderdom word, ongeag of hulle toestemming gegee het, dikwels beskou as seksuele aanranding of statutêre verkragting, soms afhangend van die verskil tussen die twee partye se ouderdom.
 
[[Beeld:Slevogt Faun and a Girl.jpg .jpg|thumb|links|’n Uitbeelding van [[verkragting]], deur Max Slevogt.]]
Sommige lande beskou enige seks met ’n persoon met onvoldoende verstandelike vermoëns om toestemming te gee, ongeag ouderdom, as verkragting.<ref>{{cite journal |last=Reed|first=E. J.|title=Criminal Law and the Capacity of Mentally Retarded Persons to Consent to Sexual Activity |journal=Virginia Law Review |year=1997|volume=83|issue=4 |pages=799–827|jstor=1073749|doi=10.2307/1073749}}</ref>
 

Navigasie-keuseskerm