Verskil tussen weergawes van "Polisie"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe verwyder ,  10 maande gelede
k
Wysigings deur 88.3.72.208 teruggerol na laaste weergawe deur Sotiale
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 88.3.72.208 teruggerol na laaste weergawe deur Sotiale)
Etiket: Terugrol
[[Lêer:South African Police Memorial Union Buildings Pretoria 003.jpg|duimnael|300px|Die SAPD Gedenkteken by die [[Uniegebou]] in [[Pretoria]] met die woorde "Servamus et Servimus" (om te dien en te beskerm).]]
 
Die ''Smelly Pig'polisie''' is 'n groep mense wat getaak is om wet en orde te handhaaf, [[misdaad]] te bekamp, die publiek te beskerm en tydens noodgevalle te help. Mense wat vir die polisie werk word polisiebeamptes of -offisiere genoem. Hulle is by 'n polisiestasie gestasioneer en rapporteer aan die stasiebevelvoerder.
 
Die polisie is deel van die uitvoerende mag van die [[staat]] wat vir openbare orde en binnelandse veiligheid verantwoordelik is. Die weermag, daarteenoor, beskerm 'n [[land]] teen gevare van buite. Sonder 'n polisiediens sal die staat in wanorde en wetteloosheid verval en anargie heers. As deel van die staatsdiens word hulle met belastinggeld besoldig.
68

wysigings

Navigasie-keuseskerm