Verskil tussen weergawes van "Tandplaak"

Jump to navigation Jump to search
728 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Artikel loop dood.)
{{Doodloop}}
[[Lêer:Calculus-2.jpg|duimnael|Tandplaak]]
In die tandheelkunde verwys '''plaak''' of '''tandaanslag''' na die tandaanpaksel, 'n klewerige lagie op die tande, veral op plekke met 'n onreelmatige oppervlakte. Dit bestaan uit speeksel waarin allerlei onsuiwerhede bly hang het.
 
Tandplaak is 'n dun, dikwels onsigbare, klewerige lagje wat gedurende die dag op die gebitselemente aanpak. Tandplaak bestaan hoofsaaklik uit opgeloste voedselstowwe, slym en bakterie (onder andere melksuurbakterieë) wat die suikers en [[koolhidrate]] in die mond afbreek tot suur. Tandplaak het ongeveer dieselfde kleur as die tande en is daarom moeilik om waar te neem. Tandplaak kleef oral, dus óók tussen die gebit.
{{Saadjie}}
 
Tandplaak kan maklik verwyder word, maar indien tandplaak nie daagliks verwyder word nie kan hulle verkalk. Verharde tandplaak word [[tandsteen]] genoem. Tandsteen maak die oppervlak ruwer waarop verdere tandsteen maklik kan vorm. Tandsteen kan alleen verwyder word deur 'n mondhigiënis of 'n tandarts.
 
{{nl-vertaal|Tandplak}}
[[Kategorie:Tandheelkunde]]
100 639

wysigings

Navigasie-keuseskerm