Verskil tussen weergawes van "Grietjie (kanon)"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k (Burgert Behr het bladsy Die kanon Grietjie na Grietjie (kanon) geskuif: Beter titel)
Verder het die kanonne groot hoeveelhede ammunisie gebruik – vir een skoot het ʼn drieponderkanon ʼn pond kruit benodig, terwyl sy lading skroot twee pond en tien onse geweeg het. Dis te verstane dat so ʼn groot hoeveelheid ammunisie meer doeltreffend in die Trekkers se roers gebruik kon word, veral omdat ʼn kanon nie meer as twee of drie skote per minuut kon skiet nie.
 
Na raming dateer Grietjie uit ongeveer 1800. Die verhewe “F” op een skamel dui daarop dat dit ʼn Engelse skeepskanonnetjie is. Grietjie word geklassifiseer as ʼn vierponder “carronnade” met ʼn lengte van 490 mm<sup>5</sup> en het dus ʼn 2,3 kg-koeël afgevuur.
 
== Die benaming “Grietjie” ==
430

wysigings

Navigasie-keuseskerm