Verskil tussen weergawes van "Pieter Willem Botha"

Jump to navigation Jump to search
As voormalige Minister van Verdediging, streef Botha as premier na die handhawing van die sterk verdedigingsbeleid vir Suid-Afrika. Hy het groot uitbreiding aangekondig vir die Suid-Afrikaanse strydkragte. Ook het hy toenadering gesoek tot die Weste en veral Amerika, maar dit was nie altyd moontlik nie. Volgens Botha was Suid-Afrika ’n kampvegter vir die bestryding van kommunisme, veral na die onafhanklikheid van [[Angola]] en [[Mosambiek]].
 
In die jare 801980 begin hy in die geheim aanmet die ontwikkeling van [[kernwapen]]s in samewerking met [[Israel]]. Ook was hy op militêre gebied verantwoordelik vir die oprigtingstigting van [[Koevoet]], ’n elite-eenheid in die grenspolisie. Onder die leiding van Botha tree Suid-Afrika ook toe tot die [[Angolese Burgeroorlog]]. Hy steun die beweging [[UNITA]]. Die stryd in Angola/Namibië duur tot aan die begin van die negentiger jarenegentigerjare toe Kubaanse troepe en raadgewers gedwing is om uit die gebied te onttrek.
 
== President van Suid-Afrika ==
92 351

wysigings

Navigasie-keuseskerm