Verskil tussen weergawes van "Rekenaar"

Jump to navigation Jump to search
6 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
k (→‎Geskiedenis: Opskrif)
Die einde van die [[20ste eeu]] is gekenmerk deur vooruitgang in [[Rekenaarnetwerk|netwerktegnologie]] en die mate waartoe dit (en in besonder die [[Internet]]) algemeen in gebruik gestel is.
 
=== Geskiedenis van tuisrekenaars: ===
 
Rekenaars was groot en duur, en slegs groot maatskappye kon dit aankoop. Die eerste persoonlike rekenaar was die Altair 8800, vervaardig in 1975 en eers genoem die PE-8 maar later benoem deur Les Soloman van Popular Electronics tydskrif as die Altair omdat sy dogter na ‘n Star Trek episode gekyk het waarin hulle na ‘n plek met die naam Altair gereis het en sy het gedink dit sal ‘n meer aantreklike naam as die PE-8 wees. Die prys was $395 vir ‘n doen-dit-selfstel of $498 vir ‘n volledige stelsel, wat ‘n billike prys was vir ‘n rekenaarfanatikus om een te besit. Die Altair was redelik primitief met net 256 grepe (bytes) geheue. Geen sleutelbord, skerm of drukker. Skakelaars op die voorpaneel was gebruik om inligting in rekenaarkode in te voer in die vorm van 0’e en 1’e. Flikkerende ligte op die voorpaneel het die uitslag van die program gewys. Nie baie verbruikervriendelik nie.
 
20 044

wysigings

Navigasie-keuseskerm