Verskil tussen weergawes van "Faith Popcorn"

Jump to navigation Jump to search
1 119 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
Verwysings
k (→‎Voorspellings: aanpassing)
(Verwysings)
'''Faith Popcorn''' (gebore '''Faith Plotkin''')<ref>Keyes, Ralph.'' The Post-Truth Era: Dishonesty and Deception in Contemporary Life'', Macmillan 2004, bl. 87</ref> [[11 Februarie]] [[1947]] [[New York Stad]], is 'n [[futuris]], [[skrywer]] en stigter en uitvoerende hoof van die bemarkingskonsultantfirma BrainReserve. Sy het drie topverkoper-boeke geskryf:<ref name="Times2" /><ref>{{cite news|title=The Business Week Best Seller List |url=http://www.businessweek.com/1996/26/b348134.htm |access-date=10 Mei 2015 |publisher=Business Week |date=24 Junie 1996 |url-status=dead |archive-url=https://web.archive.org/web/20110629040209/http://www.businessweek.com/1996/26/b348134.htm |archive-date=29 Junie 2011 |df= }}</ref> ''The Popcorn Report'' (1991), ''Clicking'' (1996) en ''EVEolution'' (2000).
 
== Biografie ==
Gebore as Faith Plotkin<ref name="Biography">{{cite news|last1=Cawley|first1=Janet|title=Faith Popcorn: Trend-spotter|url=|accessdate=|publisher=Biography Magazine|date= Junie 1998}}</ref><ref>[[Ralph Keyes (author)|Keyes, Ralph]]. The Post-Truth Era: Dishonesty and Deception in Contemporary Life'', Macmillan 2004, bl. 87</ref>, het sy later wettiglik haar naam verander na "Faith Popcorn."<ref name="Biography" /> Sy is in New York gebore en het haar vroeë kinderjare deurgebring in [[Shanghai]], [[Volksrepubliek van China]], voordat sy na die [[Verenigde State]] teruggekeer het. Sy het die High School of Performing Arts in New York bygewoon<ref name="Times2">{{cite news|last1=Finn|first1=Robin|title=The Future's Paying Off Nicely for a Trend-Spotter|url=https://www.nytimes.com/2001/06/06/nyregion/public-lives-the-future-s-paying-off-nicely-for-a-trend-spotter.html|accessdate=8 Mei 2015|work=New York Times|date=6 Junie 2001}}</ref>, gevolg deur die New York-universiteit. Sy is in die NYU Law School aanvaar en besluit om eerder in die vroeë 1970's in die advertensiewese te gaan, wat volgens haar meer glansryke beskou word.
 
Nadat sy agt jaar in die advertensiebedryf gewerk het, stig sy in 1974 die bemarkingskonsultantfirma BrainReserve. Dit werk saam met maatskappye om toekomstige tendense te identifiseer wat hul besigheid sal beïnvloed. Na verneem word, het Popcorn in 1981 [[Coca-Cola]] aangeraai om gebottelde water te verkoop en aan [[Kodak]] voorgestel dat die firma in die laat tagtigerjare eerder op digitale fotos te fokus as gedrukte fotos.
{{Verwysings}}
 
== Bibliografie ==
* ''The Popcorn Report: Faith Popcorn on the Future of Your Company, Your World, Your Life''. New York: Doubleday, 1991. {{ISBN|978-0-385-40000-8}}
* withmet Lys Marigold. ''Clicking: 16 Trends to Future Fit Your Life, Your Work, and Your Business''. New York: HarperCollins, 1996. {{ISBN|978-0-88730-694-5}}
*''EVEolution: The Eight Truths of Marketing to Women'' (co-authored with Lys Marigold),
* met [[Adam Hanft]]. ''The Dictionary of the Future: The Words, Terms and Trends That Define the Way We'll Live, Work and Talk'', New York: Hyperion, 2001. {{ISBN|978-0-7868-7007-3}}
 
{{Normdata}}
14 517

wysigings

Navigasie-keuseskerm