Verskil tussen weergawes van "Sitka"

Jump to navigation Jump to search
6 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Histories was Sitka tussen 1799 en 1867 die administratiewe setel van Russies-Amerika, 'n gebied wat deur die tsaristiese regering op 18 Oktober 1867 aan die Verenigde State verkoop is - 'n historiese datum wat in die deelstaat steeds as ''Alaska Day'' herdenk en gevier word (in Sitka as ''Alaska Day Festival''<ref>''The Alaska Almanac. Facts about Alaska''. 30th Edition. Anchorage • Portland: Alaska Northwest Books 2006, bl. 39</ref>). Na die nedersetting, wat in die weste deur die Stille Oseaan en sneeubedekte bergpieke met reënbosse aan hul voet omring word, is in die 19de eeu verwys as die Parys van die Stille Oseaan.<ref>[https://www.alaskapublic.org/2012/10/17/paris-exhibit-celebrates-sitkas-past-and-present/ ''AK Alaska Public Media NPR/PBS, 17 Oktober 2012: ‘Paris’ Exhibit Celebrates Sitka’s Past And Present. Besoek op 26 Februarie 2020'']</ref>
 
Toerisme in die gebied het reeds in die laat 19de eeu gefloreer. Die redery ''Pacific Coast Steamship Co. '' in [[San Francisco]], [[Kalifornië]] het reeds vanaf 1881 gereelde maandelikse plesierbootreise na Suidoos-Alaska aan boord van twee skepe, die ''Ancon'' en die ''Idaho'', aangebied. Later is 'n derde plesierboot, die ''Eureka'', in diens gestel. Passasiers moes $30 opdok vir die standaardkajuit, of $15 vir die goedkoopste opsie as tussendekpassasier.<ref>[https://www.alaskajournal.com/community/2009-06-12/century-cruising ''Alaska Journal of Commerce, Junie-uitgawe, 11 Junie 2009: A century of cruising. Besoek op 8 Mei 2020'']</ref>
 
In 1845 is die Russies-Ortodokse Kerk se sendingskool geopen wat onderwys in inheemse tale (Aleoeties, Tlingit en die Eskimotaal Inuïties), geneeskunde en [[Latyn]] aangebied het.

Navigasie-keuseskerm