Verskil tussen weergawes van "Loopvoëls"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (corr using AWB)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
'''Loopvoëls''' is die versamelnaam vir die belangrikste groep voëls wat nie kan vlieg nie. Hoewel die voëls almal egte vlerke met slagpenne en dekvere besit, gebruik hulle dit nie om mee te vlieg nie omdat hulle huthul aangepas het by 'n leefwyse op die grond. Daarom is hul pote ook besonder goed ontwikkel. Voëls wat as loopvoëls beskou word, is [[Volstruis|volstruise]], [[nandoes]], [[kasuarisse]], [[Emoe|emoes]] en [[kiwi's]]. Volstruise word afsonderlik bespreek.
 
== Indeling ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm