Verskil tussen weergawes van "Prayagraj"

Jump to navigation Jump to search
193 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
}}
 
'''AllahabadPrayagraj''' ([[Hindi]]: इलाहाबाद, [[Oerdoe]]: الہ آباد; ''Ilāhābād'' [ɪlaːhaːˈbaːd̪]) of '''Prayag''' (Hindi: प्रयाग, Oerdoe: پریاگ; ''Prayāg'' [prʌˈjaːɡ]) is 'n stad in die [[Indië|Indiese]] [[Federale staatsvorm van Indië|deelstaat]] [[Uttar Pradesh]] met 'n bevolking van 1 117 094 in 2011. Die stad is in [[1583]] gestig en istot 2018 genoem na [[Allah]], die [[Arabies]]e naam vir [[God]] en ''-ābād'', [[Persies]] vir ''te bou'' of ''te skep'', wat beteken "Stad van God" of "God se skepping". AllahabadPrayagraj is aan die saamvloei van die [[Yamuna]] en die [[Ganges]], twee van die heiligste riviers van die [[Hindoeïsme]], geleë. Dus is AllahabadPrayagraj 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes. Elke 12 jaar word hier die fees [[Kumbh Mela]] gevier.
 
AllahabadPrayagraj is bekend as "stad van die [[eerste minister]]s", omdat sewe van 13 eerste ministers van Indië verbindings met die stad gehad het. Onder ander is [[Indira Gandhi]] in AllahabadPrayagraj gebore. Die [[tydsone]] van Indië en [[Sri Lanka]], [[UTC+05:30]], word vanaf die observatorium in AllahabadPrayagraj in Indië bereken.
 
== Eksterne skakels ==

Navigasie-keuseskerm