Verskil tussen weergawes van "Leon Schreiber"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Here's the DA's 'shadow cabinet'|url=https://www.news24.com/SouthAfrica/News/heres-the-das-shadow-cabinet-20190605 |work= News24|location= |access-date=29 Mei 2020 }}</ref> Vanaf Junie 2019 dien hy as lid van die portefeuljekomitee vir staatsdiens en administrasie. Hy was 'n plaasvervangende lid van die Ad Hoc-komitee om Artikel 25 van die Grondwet te wysig tot Maart 2020.
 
In Oktober 2019 het hy met onmiddellike effek van die Universiteit Stellenbosch se Institusionele Forum bedank, weens Afrikaans se ondergang as onderrigmedium. Hy het gesê dat hy kan nie teenwoordig wees om te sien hoe moedertaalonderrig uitgefaseer word nie.<ref> {{en}} {{cite news |last=Kaunda |first= Selisho|date= 16 Oktober 2019 |title=DA MP resigns from Stellies Institutional Forum after ConCourt battle over language policy
|url=https://citizen.co.za/news/south-africa/politics/2191965/da-mp-resigns-from-stellies-institutional-forum-after-concourt-battle-over-language-policy/ |work= The Citizen|location= |access-date= 29 Mei 2020}}</ref>
 

Navigasie-keuseskerm