Anel Alexander: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
23 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
→‎top: WPCHECK, Link equal to linktext using AWB
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (→‎top: WPCHECK, Link equal to linktext using AWB)
'''Anel Alexander''' (née Flett) is 'n [[Suid-Afrika]]anse aktrise, skrywer en vervaardiger van [[Pretoria]]. Haar pa is van [[Skotland|Skotse]] afkoms. Sy het in 2002 'n [[Baccalaureus artium|BA]]-drama-graad ''cum laude'' van die [[Universiteit van Pretoria]] verwerf.
 
Op hoërskool wen sy 'n [[ATKV]]-penning vir beste byspeler in 'n kompetisie vir tieners.<ref name=beeld>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1995/10/2/6/14.html Die Wilgers spog met kultuurprestasie], [[Beeld]], 2 Oktober 1995</ref> Sy het die rol van Liesl in ''[[7de Laan|]]''7de Laan'']] vertolk en ook in 'n aantal romantiese komedies gespeel, onder andere in ''[[Semi-soet]]'' en [[Klein Karoo (rolprent)|''Klein Karoo'']].<ref>[http://www.channel24.co.za/Movies/Reviews/Klein-Karoo-20130109 Klein Karoo is a heartwarming story], besoek op 5 Februarie 2013.</ref>
 
In 2013 speel sy in die Afrikaans dramareeks ''Geraamtes in die kas''.<ref>[http://www.expressoshow.com/articles/Skeletons-in-the-Closet.html?articleID=5679 Skeletons in the closet], besoek op 24 November 2013</ref> Later in dieselfde jaar wen sy die [[kykNET]] Silwerskermfees-prys vir die beste ondersteunende rol in ''[[Faan se Trein|]]''Faan se Trein'']].<ref>[http://www.iol.co.za/tonight/movies/festival-a-platform-for-film-makers-1.1579859 Festival a platform for film-makers], besoek op 24 November 2013</ref>
 
== Filmografie ==
1 256

wysigings

Navigasie-keuseskerm