Verskil tussen weergawes van "Otomangue"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  9 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
 
[[Lêer:Otomanguean Languages.png|duimnael|links|Hedendaagse verspreiding van Otomangue in [[Meksiko]]]]
Otomangue is na die Oto-Pame-tale, die noordwestelikste tak, en die nou uitgestorwe Mangue-tale, die suidelikste tak in Costa Rica, genoem. Otomangue bestaan uit 8 hooftakke, waarvan Mangue net uitgestorwe tale bevat. Soms word Otomangue in twee hooftakke verdeel, naamlik Wes-Otomangue en Oos-Otomangue.<ref>{{cite web |url=https://glottolog.org/resource/languoid/id/otom1299 |title=Otomanguean |author=Hammarström, Harald; Forkel, Robert; Haspelmath, Martin |year=2017 |work=Glottolog 3.0 |location=Jena, Duitsland |publisher=Max Planck Institute for the Science of Human History |access-date=17 November 2018 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191212013135/https://glottolog.org/resource/languoid/id/otom1299 |archive-date=12 Desember 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Otomangue is een van die grootste taalfamilie van die [[Amerikas]] volgens aantal sprekers, tale en geografiese verspreiding. Otomangue behoort tot die [[Meso-Amerika]]anse taalgebied, saam met die [[Majatale]], Totonaks-Tepehua, [[Uto-Asteekse tale]], Mixe-Zoque asook geïsoleerde en ongeklassifiseerde tale.
400 691

wysigings

Navigasie-keuseskerm