Verskil tussen weergawes van "Hendrik Vermooten"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe verwyder ,  4 maande gelede
 
== Galery van kerkgeboue ==
<gallery mode=packed heights=180px>
Lêer:NG kerk Daspoort, 2 Januarie 2018, Morné van Rooyen.jpg|Ds. J.S. Krige het die hoeksteen van die [[NG gemeente Daspoort|NG kerk Daspoort]] se kerkgebou op [[7 Augustus]] [[1948]] gelê.]]
Lêer:NG kerk Edenvale, Morné van Rooyen, 1 Januarie 2018.jpg|Ds. C.J.P. Bornman het die hoeksteen van die [[NG gemeente Edenvale]] se kerkgebou op [[2 Oktober]] [[1948]] gelê, nege jaar nadat die gemeente gestig is. Die bouvoorman was P.G.M. Els.
Lêer:Eertydse Hervormde kerk_Brixton, Mayfair-Wes.jpg|Ds. S.P. Viljoen het die Hervormde kerk Brixton se hoeksteen op [[4 Mei]] [[1946]] gelê. Nadat die gemeente in 1989 met Crosby as Goudrand verenig en dié toe in 2000 by die Hervormde gemeente Johannesburg ingelyf is, is die gebou in 'n Hindoetempel omskep.
84 886

wysigings

Navigasie-keuseskerm