Verskil tussen weergawes van "Windhoek"

Jump to navigation Jump to search
30 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (+ Naam in Herero & Nama)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
'''Windhoek''' ([[Duits]]: ''Windhuk'', {{Audio|Aussprache von Windhoek.ogg|luister}}; [[Engels]]: ''Windhoek'', [wɪndhʊk]; [[Herero (taal)|Herero]]: ''Otjomuise'', letterlik: "plek van stoom"; [[Nama]]: ''ǀAi-ǁGams'') is die sentraalgeleë [[hoofstad]] van [[Namibië]] en lê in die [[Khomas]]hoogland. Die stad is ongeveer 1&nbsp;700&nbsp;m bo [[seespieël]] en volgens die 2001-sensus het dit 'n bevolking van 233&nbsp;529 gehad. 'n Invloei van mense van oral in Namibië laat navorsers raam dat daar teen 2011 sowat 322&nbsp;500 mense in Windhoek gewoon het.<ref>{{en}} [http://archive.is/20130630162829/http://www.world-gazetteer.com/wg.php?x=&men=gcis&lng=en&des=wg&srt=npan&col=abcdefghinoq&msz=1500&geo=-154 ''World Gazetteer: Namibia'']</ref>
 
Weens die stad se relatiewe grootte<ref>Die tweede grootste stad in Namibië, [[Walvisbaai]], het 43&nbsp;700 inwoners: {{en}} {{cite news |title=ELECTIONS 2010: Erongo regional profile |publisher=[[New Era (Namibië)|New Era]] |url=http://www.newera.com.na/article.php?articleid=14109 |date=16 November 2010 |language=en |archive-url=http://archive.is/S10L |archive-date=6 September 2012 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> is Windhoek in alle opsigte die sosiale, ekonomiese en kulturele sentrum van die land. Feitlik elke nasionale onderneming se hoofkantoor, die [[Universiteit van Namibië]], asook die land se enigste teater en alle groot media en finansiële liggame is hier gesetel.<ref name=profile>{{en}} {{cite news |title=ELECTIONS 2010: Khomas Region profile |last=Kapitako |first=Alvine |newspaper=[[New Era (Namibië)|New Era]] |date=12 November 2010 |url=http://www.newera.com.na/article.php?articleid=14052 |language=en |archive-url=http://archive.is/eU2v |archive-date=5 Desember 2012 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> Die Stad Windhoek se begroting is naastenby gelyk aan al die ander Namibiese plaaslike owerhede saam.<ref name="newera1">{{en}} {{cite news |url=http://www.newera.com.na/article.php?articleid=9515 |last=Heita |first=Desie |title=Owning a house … a dream deferred |date=11 Februarie 2010 |newspaper=[[New Era (Namibië)|New Era]] |language=en |archive-url=http://archive.is/DD9BY |archive-date=21 Februarie 2013 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref>
 
== Geskiedenis ==
|lvdec=36
|lvjaar=40.6
|bron = Namibia Weather<ref name="weather1">{{en}} {{cite web |url=http://weather.namsearch.com/wxtempsummary.php |title=Namibia Weather |publisher=Namibia Weather |date=29 Junie 2015 |accessdateaccess-date=29 Junie 2015 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20160305173554/http://weather.namsearch.com/wxtempsummary.php |archive-date=5 Maart 2016 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref><ref>{{en}} {{cite web| url = http://www.bbc.co.uk/weather/world/city_guidec/results.shtml?tt=TT000470 | title = Average Conditions Windhoek, Namibia| accessdate = 16 Augustus 2009 | publisher = BBC Weather }}</ref>}}
 
== Demografie ==
* [[Christuskerk, Windhoek|Christuskerk]] – 'n Lutherse kerk. Die konstruksie van die kerk het onder pastoor Wilhelm Anz in April 1896 begin. Aan die einde van die Herero-oorloë tussen die Duitsers en die Herero's, Khoikhoi's en Ovambo's, is dit ingewy as die Kerk van Vrede in 1910. Die kerk, wat in die Gotiese herlewingstyl met Art Nouveau-elemente gebou is, staan in die historiese middelpunt van Windhoek. Die 24&nbsp;m hoë toring is soos die res van die kerk van [[sandsteen]] gemaak. Die uitsondering is die ingangsportaal en die altaar, wat van marmer gemaak is. Die kleurvolle loodglasvensters in die kerk was 'n geskenk van Kaiser Wilhelm II. Die kerk is langs die Parlementêre Tuin en die [[Tintenpalast]].
* St. Mariakatedraal
* Dieretuinpark – 'n openbare park aan Onafhanklikheidslaan die sentrum van Windhoek. Die huidige park is versorg en het 'n dam, speelarea vir kinders en 'n opelugteater.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.sa-venues.com/regions/attractionsna/windhoek.htm#Zoo%20Park |title=Windhoek Attractions, Namibia |publisher=Sa-venues.com |access-date= |accessdate=1 Oktober 2009 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20150924093538/http://www.sa-venues.com/regions/attractionsna/windhoek.htm |archive-date=24 September 2015 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
* [[Tintenpalast]] – [[Duits]] vir ''Inkpaleis'', is die setel van albei kamers van die Namibiese wetgewer, die Nasionale Raad en die Nasionale Vergadering. Dit is net noord van Robert Mugabe-laan en is ontwerp deur die argitek [[Gottlieb Redecker]] en gebou deur die maatskappy Sander & Kock tussen 1912 en 1913 uit materiale wat in ei streek ontgin is as 'n administratiewe gebou vir die Duitse regering wat in daardie stadium in beheer van [[Duits-Suidwes-Afrika]] was. Die gebou is omring deur die Parlementêre Tuin.
* [[Alte Feste]] – Duits vir ''Ou Fort''. Dit is in 1890 gebou en huisves tans die Nasionale Museum.
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm