Verskil tussen weergawes van "Etswerk"

Jump to navigation Jump to search
14 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
 
Die verskil tussen etse en gravures is dat die eersgenoemde chemiese wegvreting behels, terwyl gravures slegs deur fisieke werking geskep word. Gravering is 'n tegniek waar die kunstenaar self met sy gereedskap in 'n metaalplaat insny om sy ontwerp daarin aan te bring.
 
In die tradisionele suiwer ets word 'n metaalplaat (gewoonlik koper, sink of staal) bedek met 'n wasagtige stof wat bestand is teen suur.<ref>{{Cite web|url=http://www.cairnsregionalgallery.com.au/ed-artiststudio.pdf|title=The Artist's Studio : What Is Etching?|publisher=Cairnsregionalgallery.com.au|archive-url=https://web.archive.org/web/20150906124255/http://www.cairnsregionalgallery.com.au/ed-artiststudio.pdf|archive-date=2015-09-06|access-date=2015-08-12}}</ref> Die kunstenaar skraap dan van die stof af met 'n skerp etsnaald,<ref>{{cite web |url=http://expositions.bnf.fr/bosse/grand/207.htm |title=Abraham Bosse |publisher=Expositions.bnf.fr |access-date=11 Augustus 2015 |language=fr |archive-url=https://web.archive.org/web/20180709090940/http://expositions.bnf.fr:80/bosse/grand/207.htm |archive-date=9 Julie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> om die kaal metaal te ontbloot waar hy of sy 'n lyn laat wil verskyn in die finale werk, omwil dielaat kaal metaal te kan ontblootverskyn. Die échoppe ('n instrument soos 'n etsnaald met 'n geboë punt) word ook gebruik vir "bultende" lyne,<ref>{{cite web |url=http://expositions.bnf.fr/bosse/grand/209.htm |title=Abraham Bosse |publisher=Expositions.bnf.fr |access-date=11 Augustus 2015 |language=fr |archive-url=https://web.archive.org/web/20190308055253/http://expositions.bnf.fr:80/bosse/grand/209.htm |archive-date=8 Maart 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> en die plaat word dan in suur gedoop.<ref>{{cite web |url=http://expositions.bnf.fr/bosse/grand/210.htm |title=Abraham Bosse |publisher=Expositions.bnf.fr |access-date=11 Augustus 2015 |language=fr |archive-url=https://web.archive.org/web/20160306023733/http://expositions.bnf.fr/bosse/grand/210.htm |archive-date=6 Maart 2016 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Die suur "byt" in die metaal (dit reageer daarmee in 'n [[Redoksreaksie|redoks]]<nowiki/>reaksie) tot 'n diepte afhangende van die indoop-tyd en die suur se krag, en laat die tekening op die plaat agter. Die res van die wasagtige stof word dan van die plaat verwyder. Die plaat word vervolgens met ink bedek en weer afgevee; die oorblywende ink lê dan in die groewe van die ets.
 
Hierna word die plaat in 'n hoëdruk-[[drukpers]] geplaas, saam met 'n vel papier (dikwels klam gemaak om dit te versag).<ref>{{cite web |url=http://expositions.bnf.fr/bosse/grand/204.htm |title=Abraham Bosse |publisher=Expositions.bnf.fr |access-date=11 Augustus 2015 |language=fr |archive-url=https://web.archive.org/web/20190308055248/http://expositions.bnf.fr:80/bosse/grand/204.htm |archive-date=8 Maart 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Die papier tel die ink van die geëtste lyne op, wat dan op die drukwerk verskyn. Die proses kan baie kere herhaal word; 'n paar honderd afskrifte kan gedruk word voordat die plaat te veel slytasie begin toon. Dele van die werk op die plaat kan dan, waar nodig, herstel word of bykomende etswerk kan aangebring word. So 'n etsplaat kan herhaalde wysigings deurleef, wat meebring dat verskeie veranderde weergawes van die etsafdrukke, van 'n werk in verskillende stadiums, vir die nageslag nagelaat word.
 
Etswerk is dikwels gekombineer met ander ''intaglio''-tegnieke soos gravure (bv. by [[Rembrandt van Rijn|Rembrandt]]) of die aqua (bv. by [[Francisco Goya]]).
813

wysigings

Navigasie-keuseskerm