Verskil tussen weergawes van "Victoria-waterval"

Jump to navigation Jump to search
624 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
+ Prente & Taalsorg
(+ Prente & Taalsorg)
}}
 
[[Lêer:VictoriaFaelleLage.png|duimnael|links|Ligging van die Victoria-waterval in Afrika]]
Die '''Victoria-waterval''' ([[Engels]]: ''Victoria Falls'') is die grootste [[waterval]] in [[Afrika]] en is geleë in die [[Zambezirivier]] op die grens van [[Zimbabwe]] en [[Zambië]].<ref name="WDL">{{cite web |url=http://www.wdl.org/en/item/550/ |title=Victoria Falls |website=World Digital Library |date=1890–1925 |access-date=1 Junie 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200601061950/https://www.wdl.org/en/item/550/ |archive-date=1 Junie 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Suid van die waterval is die Zimbabwiese dorp [[Victoria Falls]] en noord daarvan lê die Zambiese stad [[Livingstone]]. Dit is een van Afrika se grootste toeriste-aantreklikhede.
 
[[Lêer:VictoriaFaelleLage.png|duimnael|links|Ligging van die Victoria-waterval in Afrika]]
Die buitewêreld het die eerste keer van die waterval gehoor toe [[David Livingstone]] op 17 November 1855 daarop afgekom het.<ref name="WDL" /> Hy het dit stroom af benader in 'n’n kano en dit van die punt van die eiland, wat ter ere van hom vernoem is, waargeneem. Die Makololo naam vir die waterval is Mosi-oa-Tunya, wat "die rook wat donder" beteken. Livingstone het die waterval genoem na [[Victoria van die Verenigde Koninkryk]].<ref name="WDL" />
 
Die waterval is 1&nbsp;717&nbsp;m breed en die gemiddelde hoogte is 92&nbsp;m. Wanneer die rivier in April en Mei die sterkste afkom, vloei 'n’n derde van 'n’n miljoen kubieke meter per minuut oor die rand van die waterval.
 
== Naam en oorsprong ==
David Livingstone, die Skotse sendeling en ontdekker, word beskou as die eerste Europeër wat die Victoria-waterval op 16 November 1855 gesien het, van wat nou as Livingstone-eiland bekend staan, een van twee landmassas in die middel van die rivier onmiddelikonmiddellik stroomop van die valleval naby die Zambiese grens. Hoewel Livingstone die waterval na koningin Victoria vernoemgenoem het, erken die wêrelderfenislys ook die plaaslike [[Noord-Sotho (taal)|Noord-Sotho-naam]] ''Mosi-oa-Tunya''. Livingstone het ook na ʼn’n ouer naam verwys, Seongo of Chongwe, wat “die plek van die reënboog” beteken, as gevolg van die konstante sproei by die valleval.
 
Die nabygeleë nasionale park in Zambië is Mosi-oa-Tunya genoem, terwyl die nasionale park en dorp op die Zimbabwiese oewer beidealbei na die Victoria-vallewaterval vernoemgenoem is.
 
== Grootte ==
[[Lêer:Satellite view of Victoria Falls.jpg|duimnael|Die Victoria-waterval gesien vanaf die [[Internasionale Ruimtestasie]]]]
Hoewel dit nie die hoogste of die breedste waterval ter wêreld is nie, word die Victoria-waterval as die grootste geklassifiseer, gegrond op die gekombineerde breedte van 1 708 meter en hoogte van 108 meter, wat dit die wêreld se grootste plaat vallende water maak. Die Victoria-valle is rofweg dubbeld die hoogte van Noord-Amerika se Niagra-waterval en heelwat meer as twee keer die breedte van sy Horseshoe-valle. In hoogte en breedte is die Victoria-waterval se enigste mededinger Argentinië en Brasilië se Iguaza-waterval.
[[Lêer:Victoria Falls from the air 1972.jpg|duimnael|Lugbeeld van die Victoria-waterval tydens reënseisoen, 1972]]
[[Lêer:Victoria5.jpg|duimnael|Lugbeeld van die Victoria-waterval tydens droë seisoen, 2003]]
Hoewel dit nie die hoogste of die breedste waterval ter wêreld is nie, word die Victoria-waterval as die grootste geklassifiseer, gegrond op diesy gekombineerde breedte van 1 &nbsp;708 meter en hoogte van 108 meter, wat dit die wêreld se grootste plaat vallende water maak. Die Victoria-vallewaterval is rofweg dubbeld die hoogte van [[Noord-Amerika]] se Niagra[[Niagara-waterval]] en heelwat meer as twee keer die breedte van sy Horseshoe-vallewaterval. In hoogte en breedte is die Victoria-waterval se enigste mededinger van [[Argentinië]] en [[Brasilië]] se Iguaza[[Iguazú-waterval]].
 
Vir ʼn’n aansienlike afstand stroomop van die valleval vloei die Zambezirivier oor ʼn’n plat plaat [[basalt]], in ʼn’n vlak vallei omring deur lae en veraf sandsteenheuwels[[sandsteen]]heuwels. Die rivier se vloei is met talle boomryke eilande bespikkel, wat in getalle toeneem namate die rivier die waterval nader. Daar is geen berge, platos of diep valleie nie; slegs vlaktes wat vir honderde kilometer in alle rigtings strek.
 
Die valleval vorm wanneer die volle breedte van die rivier in ʼn’n enkele vertikale beweging na benede tuimel, in ʼn’n dwars kloof 1 &nbsp;708 meter breed, uitgekerf deur die water al langs ʼn’n fraktuur in die basalt vlakte. Die diepte van die kloof, genaamd Eerste Skeurvallei, wissel van 80 meter aan die westelike kant tot 108 meter in die middel. Die enigste uitlaat van die Eerste Skeurvallei is ʼn’n 110 meter breë gaping sowat twee derdes van die pad oor die breedte van die waterval vanaf die westelike kant. Die hele volume van die rivier stort in die Victoria-vallewaterval se skeurvalleie vanaf hierdie smal uitlaat.
 
Daar is twee eilande op die kruin van die valleval wat groot genoeg is om die watergordyn selfs in volle vloed te verdeel: Boaruka-eiland naby die westelike bank, en Livingstone-eiland naby die middel – die punt vanwaar Livingstone die valleval vir die eerste keer aanskou het. Kleiner eilande verdeel die watergordyn in verskeie parallelle strome wanneer die rivier in volle vloed is nie.
 
Die Zambezirivier, stroomop van die Victoria-waterval, beleef ʼn’n reënseisoen van laat November tot vroeg April en ʼn’n droë seisoen vir die res van die jaar. Die rivier se jaarlikse vloedseisoen is Februarie tot Mei met ʼn’n piek in April. Die sproei van die valleval bereik tipies ʼn’n hoogte van meer as 400 meter en soms selfs dubbeld so hoog, en is sigbaar tot 48 kilometer ver. Gedurende die vloedseisoen is dit onmoontlik om die voet van die valleval en die meeste van sy oppervlak te sien.
 
Wanneer die waterval op sy minimum vloei, wat om en by November plaasvind, loop slegs sowat ʼn’n tiende van April se volume. Hierdie variasie in vloei is groter as die van enige ander groot waterval.
 
== Skeurvalleie ==
 
* Eerste Skeurvallei: die een waarin die rivier tuimel by die Victoria-waterval
* Tweede Skeurvallei: 250 meter suid van die valleval, 2,15 kilometer lank, met die Victoria-watervalbrug wat daaroor strek.
* Derde Skeurvallei: 600 meter suid, 1,95 kilometer lank, met die Victoria-waterval se kragstasie daarbinne.
* Vierde Skeurvallei: 1,15 kilometer suid, 2,25 kilometer lank.
* Vyfde Skeurvallei: 2,25 kilometer suid, 3,2 kilometer lank.
* Songwe-skeurvallei: 5,3 kilometer suid, 3,3 kilometer lank, vernoemgenoem na die klein Songwe-rivier wat van die noord-oostenoordooste kom, en die diepste by 140 meter tussen reën- en droë seisoene.
 
== Vorming ==
Die Bo-Zambezirivier het oorspronklik suid deur die huidige [[Botswana]] gedreineer om by die [[Limpopo (rivier)|Limpoporivier]] aan te sluit. ʼn’n Algemene oplig van die grond tussen Zimbabwe en die Kalahariwoestyn[[Kalahari]]woestyn sowat 2twee miljoen jaar gelede het hierdie uitlaatroete belemmer en ʼn’n groot paleomeer bekend as Makgadikgadi-meer het tussen die Kalahari en die Batoka basaltiese vlakte van Zimbabwe en Zambië gevorm. Hierdie meer was oorspronklik endoreïes en het geen natuurlike uitlaat gehad nie. Onder nat omstandighede sowat 20 &nbsp;000 jaar gelede, het dit eindelik oorvloei en na die ooste begin dreineer en Batoka-skeurvallei deur die basalt gesny met sy gang.
 
Die onlangse geologiese geskiedenis van die Victoria-waterval is sigbaar in die algehele vorm van die Batoka-skeurvallei, met sy ses individuele skeurvalleie en agt vorige posisies van die valleval.
 
Die waterval het moontlik reeds begin om aan die volgende groot skeurvallei te beitel, tussen die westelike rivierbank en Boaruka-eiland. Die lip in die huidige valleval is op sy laagste hier en dra die grootste konsentrasie water in vloedtye.
 
Die sedimentêre opeenvolging oor die basalt by die oewers van die Zambezirivier word die Victoria-watervalformasie genoem. Dit bestaan uit gruis, sandsteen, Kalaharisand, en eoliese sand en alluvium.  
 
== Foto's en video's ==
<center><gallery mode="packed" heights="180px">
Lêer:VicFalls.jpg|Die Victoria-valwaterval
Lêer:Victoria Falls2.jpg|Die waterval van nader gesien
Lêer:LivingstoneStatue.JPG|Standbeeld van Dr. Livingstone aan die Zambiese kant van die waterval
== Sien ook ==
* [[Lys van Wêrelderfenisgebiede]]
* [[Iguazú-waterval]]
* [[Niagara-waterval]]
* [[Zambezirivier]]
 
== Verwysings ==
* Southern Africa Places (2009). ''Victoria Falls''. Op 18 Mei 2009 besigtig.
* World Commission on Dams webwerf: "Case Study – Kariba Dam-Zambezi River Basin" Annex 13 & 14 Victoria Falls Mean Monthly Flows. Webwerf op 1 Maart 2007 besigtig.
* Moore, Andy; Cotterill, Fenton (2010). "15". In Migon, Piotr (ed.). ''Vicotria Falls: Mosi-oa-Tunya - The Smoke That Thunders, in Geomorphological Landscapes of the World''. Springer. pbl. 147,149. ISBN <bdi>9789048130542</bdi>.
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlynCommonsKategorie|Victoria Falls|Victoria-waterval}}
* {{en}} {{Wikivoyage|Victoria_Falls|Victoria-waterval}}
* {{en}} {{cite web |url=https://www.britannica.com/place/Victoria-Falls-waterfall-Zambia-Zimbabwe |title=Victoria Falls |publisher=[[Encyclopædia Britannica]] |accessdate=28 Julie 2020}}</ref>
 
{{Normdata}}

Navigasie-keuseskerm