Verskil tussen weergawes van "Hallusinasie"

Jump to navigation Jump to search
2 106 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Klaar
(Besig)
(Klaar)
===Algemene somatiese sensasies===
Algemene somatiese (liggaamlike) sensasies van ’n hallusinatoriese aard word ondervind wanneer iemand voel sy liggaam word vermink: gedraai of geskeur of die ingewande word uitgehaal. Ander aangetekende gevalle is van die binnedringing van diere in ’n persoon se interne organe soos [[slang]]e in die [[maag]] of [[padda]]s in die [[rektum]]. Die algemene gevoel dat iemand se liggaam ontbind, val ook hieronder.<ref name="Barker_1997"/>
 
==Behandeling==
Daar is ’n paar behandelings vir baie soorte hallusinasies. Vir dié wat deur ’n geestesiekte veroorsaak word, moet ’n [[sielkundige]] of [[psigiater]] gespreek word, en behandeling sal volgens hulle waarnemings geskied. Antipsigotiese [[medisyne]]s kan gebruik word om siektes te behandel.
 
Daar is geen wetenskaplike bewyse dat ’n enkele behandeling vir ander oorsake van hallusinasies bestaan nie. Om weg te bly van [[Hallusinogeen|hallusinogene middels]] en stimulante, om [[stres]]vlakke te beheer, gesond te lewe en genoeg slaap te kry kan die kans op hallusinasies verklein. In alle gevalle van hallusinasies moet mediese advies ingewin word.
 
==Verwysings==
{{Verwysings|2}}
 
==Verdere leesstof==
* Johnson FH (1978). ''The Anatomy of Hallucinations''. Chicago: Nelson-Hall Co. {{ISBN|0-88229-155-6}}.
* Bentall RP, Slade PD (1988). Sensory Deception: A Scientific Analysis of Hallucination''. Londen: Croom Helm. {{ISBN|0-7099-3961-2}}.
* Aleman A, Larøi F (2008). ''Hallucinations: The Science of Idiosyncratic Perception''. American Psychological Association (APA). {{ISBN|1-4338-0311-9}}.
* Sacks O (2012). ''Hallucinations''. New York: Alfred A. Knopf. {{ISBN|978-0307957245}}
 
==Skakels==
* [http://www.hearing-voices.org/ Hearing Voices Network]
* {{cite web |url=http://www.psychanalyse-paris.com/843-Anthropology-and.html |title=Anthropology and Hallucinations; chapter from ''The Making of Religion'' |author=<!--Staff writer(s); no by-line.--> |date=November 4, 2006 |website=psychanalyse-paris.com |publisher= |access-date=4 Oktober 2016 |quote=}}
* [http://www.mind.org.uk/help/medical_and_alternative_care/the_voice_inside_coping_with_hearing_voices "The voice inside: A practical guide to coping with hearing voices"]
* [http://dujs.dartmouth.edu/fall-2009/hallucination-a-normal-phenomenon "Hallucination: A Normal Phenomenon?"]
* [http://hallucinations.enacademic.com/643/fasting-induced_hallucination "Fasting-induced hallucination"]
* [http://www.math.utah.edu/~bresslof/publications/01-1.pdf "Geometric visual hallucinations, Euclidean symmetry and the functional architecture of striate cortex"]
{{CommonsKategorie-inlyn|Hallucination}}
{{vertaaluit| taalafk = en | il = Hallucination}}

Navigasie-keuseskerm