Verskil tussen weergawes van "Meganiese ingenieurswese"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
 
Die veld het voortdurend ontwikkel om vooruitgang in te sluit; vandag is meganiese ingenieurs besig om ontwikkelings na te streef op gebiede soos samestellings, megatronika en [[nanotegnologie]]. Dit oorvleuel ook [[lugvaartingenieurswese]], [[metaalkunde|metallurgiese ingenieurswese]], [[siviele ingenieurswese]], [[elektroniese ingenieurswese]], vervaardigingsingenieurswese, [[chemiese ingenieurswese]], [[bedryfsingenieurswese]] en ander ingenieursdissiplines in verskillende mate. Meganiese ingenieurs kan ook werk op die gebied van biomediese ingenieurswese, spesifiek met biomeganika, vervoerverskynsels, biomegatronika, bionanotegnologie en modellering van biologiese stelsels.
 
== Meganiese toestelle ==
==Basiese verantwoordelikhede==
Voorbeelde van meganiese toestelle en rangskikkings is:
* ''Aandrywingstegnologie'': soos die [[petrolenjin]], [[dieselenjin]], [[elektriese motor]], [[stoomenjin]], gasturbine en stoomturbine
* ''Konstruksies'': [[brug]], hyskraan, truss
* ''Masjienkonstruksie'': byvoorbeeld die palletizer, [[robot]]
* ''Beheerde stelsels'': soos die [[hidroulika]] (bv. hidrouliese pers), [[pneumatika]] (bv. pneumatiese boor), [[pomp]]e (vloeistof- en lugpompe), robotika en [[skakelaar]]s (elektries en handmatig)
* ''Verbindingsbeginsels'': boute, klikverbindings, klinknaels, [[sweis]], [[lym]] en perspas
* ''Termodinamika'': byvoorbeeld [[hitteruiler]]s van sentrale verwarmingsinstallasies, koelinstallasies, stoomketel
 
== Basiese verantwoordelikhede ==
* Ontwerp
* Ontwikkel produksietekeninge en skep materiaallyste
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
 
93 036

wysigings

Navigasie-keuseskerm