Verskil tussen weergawes van "Oranje, Blanje, Blou"

Jump to navigation Jump to search
k
Hersien
(proeflees en taalverbeteringe)
k (Hersien)
}}
 
Die '''vlag van Suid-Afrika tussen 1928 en 1994''' is oorspronklik deur die [[Unie van Suid-Afrika]] (1928–1961) en later deur die [[Suid-Afrika|Republiek van Suid-Afrika]] (tot 1994) gebruik. Dit is tot in 1990 ook in [[Suidwes-Afrika]] (die huidige [[Namibië]]) gebruik, aangesien dié gebied onder Suid-Afrikaanse gesag was. Die vlag was op die Prinsenvlag gebaseer en het die [[vlag van die Verenigde Koninkryk]], die [[vlag van die Oranje-Vrystaat]] en die [[Vierkleur|vlag van die Zuid-Afrikaansche Republiek]] ([[Transvaal]] se [[Vierkleur]]) in 'n’n kleiner middelblok vertoon.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.economist.com/blogs/the-economist-explains/2015/06/economist22/how-explainsan-17old-dutch-flag-became-a-racist-symbol |title=How an old Dutch flag became a racist symbol |work=The Economist |date=22 Junie 2015 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> Die vlag se bynaam was die ''Oranje, Blanje, Blou''.<ref name=stat />
 
Die vlag se ontwerp is in 1928 deur die [[Parlement van Suid-Afrika|Parlement]] onder die eerste [[Afrikaners|Afrikanermeerderheidsregering]] goedgekeur. In 1948 het die [[Nasionale Party]] ná hul [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1948|oorwinning in die algemene verkiesing]] tevergeefs gepoog om die vlagontwerp te verander om die vlag, wat hulle die “bloedvlek” (die vlag van die Verenigde Koninkryk) genoem het, te verwyder.<ref name=dickens>{{en}} {{cite web |url=https://samilhistory.com/2017/03/15/the-inconvenient-and-unknown-history-of-south-africas-national-flags/ |title=The inconvenient and unknown history of South Africa’s national flags |work=The Observation Post |author=Peter Dickens |date=15 Maart 2017 |accessdate=2721 September 20182020}}</ref> Ná republiekwording in 1961 is dit as die nasionale vlag behou, ten spyte van die feit dat Suid-Afrika die [[Britse Statebond]] verlaat het. In 1968 het die eerste minister [[John Vorster]] voorgestel dat Suid-Afrika vir die tiende herdenking van Republiekwording in 1971 ’n nuwe vlag aanneem.<ref name="GH68" /> Vorster se idee het egter geen ondersteuning in die [[Volksraad van Suid-Afrika|Volksraad]] gekry nie en die vlag is nooit verander nie. Vervolgens is die vlag ook gedurende die [[apartheid]]sera gebruik en word dit derhalwe die “Apartheidsvlag” genoem.<ref name="gaffe" /><ref name="dickens" /> Met die oorgangsgrondwet en die [[onderhandelinge om apartheid te beëindig]] is dit in 1994 deur die huidige [[vlag van Suid-Afrika]] vervang.
 
Ná sy verwydering in 1994 bly die vlag in Suid-Afrika omstrede, aangesien sommige mense dit as histories“histories” en ’n simbool van die Afrikanererfenis beskou, terwyl ander dit as ’n simbool van apartheid en [[Baasskap|wit oorheersing]] beskou. In 2019 het die Gelykheidshof beslis dat openbare vertoning van die vlag as haatspraak geklassifiseer sou word, hoewel uitsonderings toegelaat sou word vir “gevalle van joernalistieke, akademiese en artistieke uitdrukking”.<ref name="SA">{{en}} {{cite web |url=https://www.thesouthafrican.com/news/why-apartheid-flag-banned-south-africa-hate-speech/ |title=It’s now 'illegal' to display the apartheid flag in South Africa |work=The South African |author=Tom Head |date=21 Augustus 2019 |accessdate=21 AugustusSeptember 20192020}}</ref>
 
== Goedkeuring ==
[[Lêer:Flag of South Africa (1982–1994).svg|duimnael|links|{{FIAV|historical}} Die vlag met ’n ligter skakering van “Solway”-blou soos deur die Suid-Afrikaanse regering in 1982 gespesifiseer]]
[[Lêer:Flag of South Africa 1928-1994, small flags.svg|duimnael|Die drie kleiner vlae binne die ou vlag van Suid-Afrika is van links: die [[vlag van die Verenigde Koninkryk]], die vlag van die [[Oranje-Vrystaat]] en die vlag van die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]] ([[Transvaal]] se [[Vierkleur]])]]
Voor 31 Mei 1928 was die Union Jack die enigste vlag wat amptelike status in Suid-Afrika geniet het, aangesien Suid-Afrika deel van die Britse Ryk was. Die Suid-Afrikaanse rooi vaandel is as ’n nie-amptelikenieamptelike vlag gebruik. In 1925 het die debatte oor die ontwerp van ’n nuwe vlag vir Suid-Afrika toegeneem, aangesien baie nasate van Boere die Union Jack weens die Tweede Vryheidsoorlog as onvanpas beskou het.<ref name=crw /> In 1926 het die [[Balfour-deklarasie]] wetgewende outonomie aan Suid-Afrika toegestaan en die goedkeuring van ’n nuwe vlag moontlik gemaak. [[Anglo-Afrikane]] wou die Union Jack in die nuwe vlag as deel van die Britse Ryk behou, terwyl die Afrikaners dit nie wou hê nie. ’n Kompromie is bereik, waarvolgens die nuwe vlag gebaseer is op die Prinsenvlag, die eerste vlag wat in Suid-Afrika gehys is, en in die middel die Union Jack saam met die vlae van die [[Oranje-Vrystaat]] en die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]].<ref name=crw /><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.c-span.org/video/?56323-1/south-african-election-special-2 |title=South African Election Special, 2 |website=C-SPAN.org |date=21 September 2020}}</ref> Die Union Jack is in die nuwe vlag verklein met die vlagpaalkant aan die regterkant sodat dit nie die ander twee vlae oorheers nie.<ref name=crw>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.crwflags.com/fotw/flags/za_old.html |title=South Africa (1928–1994) |publisher=Flags of the World |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> Die destydse minister van binnelandse sake, [[Daniël François Malan]], het na die groep klein vlae skertsend as “’n skurfte … wat eendag sal afval” verwys.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://archive.org/details/southafricantra00pato |title=South African Tragedy: The Life and Times of Jan Hofmeyr |publisher=Charles Scribner's Sons |author=Alan Paton |year=1966 |accessdate=21 September 2020}}</ref>
 
In 1927 het die Afrikanermeerderheid in die Parlement die Uniale Nasionaliteit en Vlaewet goedgekeur, waarvolgens die Union Jack en die nuwe vlag van die Unie van Suid-Afrika gelyke status as nuwe vlag van Suid-Afrika sou geniet. Die wet het in 1928 in werking getree, toe albei vlae op die Parlementsgebou in [[Kaapstad]] en die [[Uniegebou]] in [[Pretoria]] gehys is.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://wwwomalley.nelsonmandela.org/omalley/index.php/site/q/03lv01538/04lv01646/05lv01769.htm |title=1927. Union Nationality & Flag Act |publisher=The O'Malley Archives |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> Hierdie gelyke status is in 1957 met die goedkeuring van die Wysigingswet op vlae verander, waarvolgens die Unievlag die enigste vlag van Suid-Afrika sou wees en met dié wet het gelyktydig die “[[Die Stem van Suid-Afrika]]” die enigste volkslied van Suid-Afrika geword en “[[God Save the Queen]]” is verwyder.<ref name=crw />
 
Met Republiekwording in 1961 het die vlag aangebly. Die stemmeerderheid Afrikaners het nie van die Union Jack in die sentrum van die vlag gehou nie. Herhaaldelike pleidooie vir sy verwydering of vervanging met ’n ander vlag is gemaak, maar tot in 1968 is deur die [[Nasionale Party]] geen stappe in dié rigting geneem nie. [[John Vorster]] het in dié jaar ’n kommissie vir die ontwerp van ’n nuwe vlag ter geleentheid van die tiende herdenking van Republiekwording byeengeroep, maar uiteindelik is geen veranderinge gemaak nie.<ref name="GH68">{{en}} {{cite news |url=https://news.google.com/newspapers?id=4eg9AAAAIBAJ&sjid=oUgMAAAAIBAJ&pg=2838,2158422&dq=south+africa+change+flag+1971&hl=en |title=Lord Graham quits Smith Cabinet as right-wing anger grows |work=The Glasgow Herald |p=1, 18 |date=12 September 1968 |volume=186 |edition=197 |accessdate=2421 NovemberSeptember 20172020}}</ref> Die vlag is tydens daaglikse vlagseremonies op skole deur Afrikaners met respek behandel.<ref>{{en}} {{cite news |url=httphttps://www.dailymaverick.co.za/opinionista/2013-12-10-my-old-south-african-flag/#.Vtc9vczcvIU |title=My old South African Flag |newspaper=[[Daily Maverick]] |first=Ivo |last=Vegter |date=10 Desember 2013 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> Dit is ook tydens die inhuldiging van die [[Staatspresident van Suid-Afrika|Staatspresident]] ingespan.<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://articleswww.latimes.com/archives/la-xpm-1989-09-21/news/-mn-934_1_south934-africa-s-flagstory.html |title=De Klerk Sworn In, Pledges S. African Reforms |work=[[Los Angeles Times]] |date=21 September 1989 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref>
 
Aan die vlag is ook ’n ode gewy, “Vlaglied”,<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.youtube.com/watch?v=34C81-sbDAY |title=Flag anthem of South Africa(1961–1994): "Vlaglied" |last=TheKhanate |date=13 Junie 2016 |accessdate=121 NovemberSeptember 20182020 |via=[[YouTube]]}}</ref><ref name="vlaglied">{{en}} {{cite web |url=https://www.crwflags.com/fotw/flags/za-song.html |title=South Africa – flag songs |publisher=Flags of the World |accessdate=121 NovemberSeptember 20182020}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.gov.za/sites/default/files/Act%209%20of%201974.pdf |title='Vlaglied' Copyright Act, 1974 |publisher=Republiek van Suid-Afrika |date=1974 |accessdate=2 November 2018 |archive-url=https://web.archive.org/web/20181117105053/https://www.gov.za/sites/default/files/Act%209%20of%201974.pdf |url-status=dead |archive-date=17 November 2018}}</ref> geskryf deur [[C.J. Langenhoven]]<ref name="vlaglied" /> en getoonset deur F.J. Joubert.<ref name="vlaglied" /><ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.wipo.int:80/edocs/lexdocs/laws/en/za/za041en.pdf |title='Vlaglied' Copyright Act of 1974 |date=26 Februarie 1974 |accessdate=1721 Desember 2019 |archive-url=https://web.archive.org/web/20150226005435/http://www.wipo.int/edocs/lexdocs/laws/en/za/za041en.pdf |url-status=dead |archive-date=26 FebruarieSeptember 20152020}}</ref>
 
As gevolg van afwykings in die vervaardigingsproses het baie vlae ’n donker skakering van blou soos dié van die Union Jack gebruik, aangesien oorspronklik baie vlae in die [[Verenigde Koninkryk]] vervaardig is. Weens hierdie teenstrydigheid het die Suid-Afrikaanse regering in 1982 bepaal dat “Solway”-blou, ’n helder skakering van blou, soos oorspronklik bedoel vir die vlae gebruik sou word.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.savaflags.org.za/spec/South+Africa+-+National+1928-1994+sheet+2.pdf |title=Flag Specification Sheet |date=8 Junie 2018 |archive-url=https://web.archive.org/web/20180608104227/http://www.savaflags.org.za/spec/South%20Africa%20-%20National%201928-1994%20sheet%202.pdf |url-status=dead |archive-date=8 Junie 2018}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.savaflags.org.za/spec/South+Africa+-+National+1928-1994+-+sheet+1.pdf |archive-url=https://web.archive.org/web/20180608104803/http://www.savaflags.org.za/spec/South%20Africa%20-%20National%201928-1994%20-%20sheet%201.pdf |title=Flag Specification Sheet |date=8 Junie 2018 |url-status=dead |archive-date=8 Junie 2018}}</ref>
 
Die vlag is aan die vlagpale van regeringsinstansies soos die weermag, die gevangenisdiens en die polisie gehys.<ref name="crwflags.com">{{en}} {{cite web |url=https://www.crwflags.com/fotw/flags/za-polic.html |title=South African Police Service |publisher=Flag of the world |accessdate=1121 JunieSeptember 20182020}}</ref> In 1994 is die ou Suid-Afrikaanse vlag aan hierdie vlagpale met die nuwe Suid-Afrikaanse vlag vervang.<ref name="crwflags.com" />
 
== Teenkanting ==
[[Lêer:Flag of South Africa.svg|duimnael|{{FIAV|111110}}{{FIAV|normal}} Die Suid-Afrikaanse vlag sedert 1994]]
Ondanks die vlag se oorsprong en sy goedkeuring 20 jaar voordat die Nasionale Party aan bewind gekom het, word die vlag veral met die apartheidsera geassosieer. Bewegings soos die [[Black Sash]]<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.photius.com/countries/south_africa/society/south_africa_society_women_and_apartheid.html |title=South Africa Women and Apartheid |publisher=Photius.com |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> en [[Umkhonto we Sizwe]]<ref name=prot /> het teen die vlag met hul eie simbole protes aangeteken. Die vlag is dikwels van openbare vlagpale verwyder en met die verbanne ANC-vlag vervang.<ref name=prot>{{en}} {{cite book |first=Gail |last=Gerhart |title=From Protest to Challenge: A Documentary History of African Politics in South Africa, 1882–1990. |publisher=Indiana University Press |year=2010 |isbn=0-253-35422-6 |pages=516}}</ref> Die vlag is ook tydens anti-apartheidsproteste in die openbaar verbrand,<ref>{{en}} {{cite news |url=http://tech.mit.edu/V105/N15/rally.15n.html |title=Police arrest nine in protest march |first=Craig |last=Jungwirth |newspaper=The Tech |date=5 April 1985 |accessdate=1021 MeiSeptember 20162020}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.gettyimages.comde/detail/news-photonachrichtenfoto/african-national-congress-supporters-set-a-south-african-news-photonachrichtenfoto/167948014#/african-national-congress-supporters-set-a-south-african-flag-on-fire-picture-id167948014 |title=African National Congress (ANC) supporters set a South African flag on fire 14 April 1993 during a commemoration service for South African Communist Party (SACP) chief Chris Hani |publisher=Getty Images |date=14 April 1993 |accessdate=21 September 2020}}</ref> die uiterste teken van disrespek wat 'n’n vlag kan toeval.
 
Nadat [[Frederik Willem de Klerk]] in 1989 staatspresident geword het, het hy onmiddellik die ANC ontban en hul leier [[Nelson Mandela]] uit die tronk vrygelaat. De Klerk het met Mandela se ANC [[onderhandelinge om apartheid te beëindig]] begin. Een van die ANC se voorwaardes was dat die vlag se openbare gebruik geleidelik afneem, aangesien baie swart Suid-Afrikaners dit met apartheid en [[Afrikanernasionalisme]] verbind.<ref>{{en}} {{cite book |first=Sakhela |last=Buhlungu |title=State of the Nation: South Africa 2007 |publisher=A&C Black |year=1997 |isbn=0-7185-0072-5 |page=414}}</ref>
 
Die onderhandelinge het gelei tot die [[Suid-Afrikaanse referendum van 1992]] waarin stemgeregtigdes die beëindiging van apartheid ondersteun het. Dié referendum het daartoe gelei dat die [[Wêreldrugby|Internasionale Rugbyraad]] die [[Springbokke]] toegelaat het om weer toetswedstryde te speel. Die ANC het hiermee saamgestem onder die voorwaarde dat die destydse Suid-Afrikaanse vlag nie gebruik word nie. Voor die “terugkeertoets” teen die [[All Blacks]] het die [[Konserwatiewe Party]] aan die grootliks blanke gehoor baie vlae as ’n simbool van weerstand teen die ANC uitgedeel.<ref>{{en}} {{cite book |first=David Ross |last=Black |title=Rugby and the South African Nation |publisher=Manchester University Press |year=1998 |isbn=0-7190-4932-6 |pages=115}}</ref> Tydens die [[Olimpiese Somerspele 1992]] in [[Barcelona]] het die Suid-Afrikaanse span onder ’n spesiaal ontwerpe vlag van die [[Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee]] deelgeneem, alhoewel blanke Suid-Afrikaanse toeskouers die destydse nasionale vlag gebruik het, ondanks pogings van amptenare om hulle te stop.<ref>{{en}} {{cite book |first=James |last=Larson |url=https://books.google.comde/books?id=U_u73VtZcJIC&pg=PA228&redir_esc=y#v=onepage&q&f=false |title=Television in the Olympics |isbn=0-86196-538-8 |year=1995 |page=228}}</ref> Tydens die [[Krieketwêreldbeker 1992]], die eerste vir die [[Proteas]] en Suid-Afrika se eerste deelname aan ’n internasionale toernooi ná die einde van die sportboikot, het hulle nog onder die ou Suid-Afrikaanse vlag deelgeneem.
 
In 1994 het die Suid-Afrikaanse staatsheraldikus, [[Frederick Brownell]], opdrag gekry om ’n nuwe vlag vir Suid-Afrika te ontwerp om die ou vlag voor die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994|eerste algemene verkiesing]] na apartheid te vervang. Hy het 'n’n nuwe vlag vir Suid-Afrika ontwerp met ’n kombinasie van die ou vlag en die kleure van die ANC-vlag.<ref name=brown /> Die nuwe vlagontwerp is deur beide De Klerk en Mandela persoonlik goedgekeur voordat dit op 15 Maart 1994 uiteindelik deur die Uitvoerende Oorgangsraad goedgekeur is.
 
De Klerk het op 20 April, sewe dae voor die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing op 27 April 1994, in die openbaar aangekondig dat die ou vlag vervang sou word.<ref name=brown>{{en}} {{cite news |url=https://www.bbc.co.ukcom/news/magazine-27155475 |title=Fred Brownell: The man who made South Africa's flag |work=[[BBC]] |date=27 April 2014 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> Toe die ou vlag vir die laaste keer by die Parlementsgebou in Kaapstad gestryk is, het die toeskouers met die verwydering goedkeurend geskreeu: “Af, af!”.<ref>{{en}} {{cite journal |url=https://www.highbeam.com/doc/1P2-4226057.html |title=Unity Flag Shows Its Colors |date=27 April 1994 |archive-url=https://web.archive.org/web/20180919062050/https://www.highbeam.com/doc/1P2-4226057.html |url-status=dead |archive-date=19 September 2018}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.youtube.com/watch?v=Sed-dqbZgkc |title=Raising of the New South African Flag |last=Antonio Coppola |date=24 Mei 2018 |accessdate=21 September 2020 |via=[[YouTube]]}}</ref>
 
== Ná 1994 ==
[[Lêer:Old flag of South Africa.jpg|duimnael|links|Die ou vlag op die [[Kasteel die Goeie Hoop]] in 2006]]
[[Lêer:South Africa Cape Town Castle Flags.jpg|duimnael|Historiese vlae wapper oor die Kasteel die Goeie Hoop (v.l.n.r.; intussen verwyder): die huidige [[vlag van Suid-Afrika]] sedert 1994, die vorige vlag van Suid-Afrika (1928–1994), die [[vlag van die Verenigde Koninkryk]] (1806–1928), die [[vlag van Nederland]] (1803–1806), die vlag van Groot-Britannje (1795–1803) en die Nederlandse Prinsenvlag (1652–1795)]]
Ná sy amptelike verwydering as die vlag van Suid-Afrika is dit deur sommige blanke Suid-Afrikaners as ’n simbool van Afrikanererfenis en -geskiedenis beskou.<ref name=stat>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.dailymaverick.co.za/article/2015-04-13-post-statue-sa-what-will-be-left-when-the-toppling-is-done/#.Vtgxv8zcvIU |title=Post-Statue SA: What will be left when the toppling is done? |work=[[Daily Maverick]] |last=Merten |first=Marianne |date=13 April 2015 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> Baie Suid-Afrikaners beskou dit steeds as ’n simbool van apartheid, en ontmoedig die gebruik daarvan ten sterkste.<ref>{{en}} {{cite book |first =Christi |last=Van der Westhuizen |title=White Power & the Rise and Fall of the National Party |publisher=Zebra Press |year=2007 |isbn=1-77007-305-1 |page=326}}</ref> Ondanks die negatiewe verbintenisse is dit ná 1994 nooit deur die Suid-Afrikaanse regering verban nie en die reg om dit in Suid-Afrika te vertoon is tot in 2019 onder die [[Grondwet van Suid-Afrika]] se Afdeling 2 as ’n uitdrukking van vryheid van spraak beskerm.<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.news24.com/SouthAfrica/NewsNews24/Old-flag-still-legal-20091209 |title=Old flag still legal |publisher=News24.com[[Nuus24]] |date=9 Desember 2009 |accessdate=9 Maart 2016}}</ref> In die 21ste eeu word die gebruik van die ou Suid-Afrikaanse vlag binne en buite Suid-Afrika veral as ’n simbool van wit oorheersing beskou.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.gettyimages.comde/licensedetail/nachrichtenfoto/south-africans-supporting-the-white-supremacist-nachrichtenfoto/98278021 |title=South Africans supporting the white supremacist Afrikaner Resistance... |publisher=Getty Images |date=6 April 2010 |accessdate=21 September 2020}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=http://time.com/3927339/dylann-roof-charleston-shooting-flags/ |title=Dylann Roof Wears Flag Linked to White Supremacy Groups |work=[[Time (tydskrif)|Time]] |author=Josh Sanburn |date=18 Junie 2015 |accessdate=9 Maart 2016}}</ref> ’n Besondere bewustheid hieroor het ná die massamoord van swart[[Afro-Amerikaners|Afro-Amerikaanse]] gemeentelede in ’n kerk in Charleston, Suid-Carolina, in 2015 gevolg, aangesien die oortreder Dylann Roof voorheen op ’n foto ’n baadjie met hierdie vlag en die vlag van Rhodesië vertoon het.<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.huffingtonposthuffpost.com/2015/06/18entry/dylann-roof-rhodesian-flag_n_7616752.html?guccounter=1 |title=Dylann Roof Had A Rhodesian Flag on His Jacket – Here's What That Tells Us |work=The Huffington Post |author=Nick Baumann |date=6 Desember 2017 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> Hierdie assosiasie met apartheid en rassisme het dikwels tot pleidooie gelei om die vlae met hul historiese konteks uit die openbaar te verwyder. ’n Voorbeeld hiervan is Cooma, [[Nieu-Suid-Wallis]], [[Australië]], waar dit vertoon word om Suid-Afrikaanse werkers in die Snowy Mountains-skema te herdenk, saam met die [[Vlag van Kanada|Kanadese rooi vaandel]], die [[Vlag van die Verenigde State|49-ster vlag van die VSA]] en ander vlae in 1959 toe die laan ingewy is.<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.abc.net.au/news/2015-08-05/south-african-flag-apartheid-era-cooma-avenue-of-flags/6672314 |title=South Africa's apartheid-era flag to keep flying at Cooma's Avenue of Flags: Mayor |publisher=ABC News |last=Beech |first=Alexandra |date=5 Augustus 2015 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref>
 
Die vlag is ná 1994 ook as ’n kenteken van protes gebruik.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.huffingtonpost.co.zauk/elmien-du-plessis/the-shadow-of-the-oranje-blanje-blou-at-blackmonday_a_23267048/ |title=The Shadow of the Oranje Blanje Blou At #BlackMonday |work=The Huffington Post |date=7 November 2017 |accessdate=21 September 2020}}</ref> In 2005 is ’n standbeeld van koning Makhado in [[Louis Trichardt]] met die kleure van die vlag gevandaliseer in protes teen ’n voorstel om die dorp se naam na Makhado te verander.<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.news24.com/SouthAfrica/NewsNews24/Kings-statue-vandalised-20050914 |title=King's statue vandalised |publisher=News24.com[[Nuus24]] |date=14 September 2005 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> In die 21ste eeu het sommige Suid-Afrikaners die vlag begin gebruik in protes teen, soos hulle dit waarneem, die mislukking van die ANC om Suid-Afrika as ’n demokrasie te regeer.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.iol.co.za/news/south-africa/western-cape/why-we-fly-old-flag-at-our-cape-home-1831280 |title=Why we fly old flag at our Cape home |publisher=[[IOL]] |last=Kiva |first=Mpumi |date=13 Maart 2015 |accessdate=9 Maart 2016}}</ref>
 
Op die [[Kaapstad]]se [[Kasteel die Goeie Hoop]] het die vlag langs die Union Jack, die vlag van Nederland en die huidige Suid-Afrikaanse vlag gewapper om na die magte te verwys wat Suid-Afrika al regeer het. In 1994 is ooreengekom dat hulle as ’n historiese verwysing op die kasteel sou aanbly. In 2012 is, ná klagtes deur die ANC-parlementslid [[Nomfunelo Mabedla]], al die vlae behalwe die huidige vlag van Suid-Afrika verwyder en in die kasteel se museum geplaas.<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.iol.co.za/capetimes/row-erupts-over-castle-flags-1433609 |title=Row erupts over Castle flags |publisher=[[IOL]] |date=30 November 2012 |accessdate=921 MaartSeptember 20162020}}</ref> Die vlag word ook in ’n aantal ander museums in Suid-Afrika versamel, insluitende die Suid-Afrikaanse Vlootmuseum in [[Simonstad]].
 
In 2008 is die vlag verkeerdelik gebruik op plakkate in Ghana wat vir daardie jaar se Afrika-beker adverteer het, wat onder sommige Suid-Afrikaners verontwaardiging veroorsaak het.<ref name=gaffe>{{en}} {{cite web |url=http://news.bbc.co.uk/2/hi/africa/7235415.stm |title=Apartheid flag gaffe sparks row |publisher=[[BBC]] |date=8 Februarie 2008 |publisheraccessdate=[[BBC]]21 |df=dmy-allSeptember 2020}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.ghanaweb.com/GhanaHomePage/NewsArchive/Ghana-poster-an-embarrassment-to-SA-139026 |title=Ghana poster an 'embarrassment' to SA |publisher=GhanaWeb |date=10 Februarie 2008 |accessdate=621 JanuarieSeptember 2018 |df=dmy-all2020}}</ref>
 
Die vlag is in Augustus 2019 as onwettig verklaar vir openbare gebruik, toe die Gelykheidshof die vertoon daarvan as haatspraak geklassifiseer het, met swaar strawwe wat toegepas kan word. Uitsonderinge is gemaak vir akademiese, joernalistieke en artistieke uitdrukking. Regter Phineas Mojapelo het verklaar dat “’n vertoning [van die apartheidsvlag] vernietigend is vir ons ontluikende nierassige demokrasie … dit ’n belediging is vir die gees en waardes van botho / ubuntu, wat ’n teken geword het van beskaafde interaksie in die Suid-Afrika ná apartheid”.<ref name="SA" />
 
== Verdere leesstof ==
* {{en}} {{cite book|last=BlackGerhart|first=David RossGail|title=RugbyFrom andProtest theto SouthChallenge: A Documentary History of African NationPolitics in South Africa, 1882–1990|publisher=ManchesterIndiana University Press|location=ManchesterBloomington, Indiana|year=19982010|isbn=0-7190253-493235422-6|ref=harv}}
* {{en}} {{cite book|last=Buhlunguvan der Westhuizen|first=SakhelaChristi|title =StateWhite ofPower & the Nation:Rise Southand AfricaFall 2007of the National Party|publisher=AZebra & C BlackPress|location=LondonAlexandria, Virginia|year=19972007|isbn=01-718577007-0072305-5|ref=harv1}}
* {{en}} {{cite book|last=GerhartBlack|first=GailDavid Ross|title=FromRugby Protestand tothe Challenge: A Documentary History ofSouth African Politics in South Africa, 1882–1990Nation|publisher=IndianaManchester University Press|location=Bloomington, IndianaManchester|year=20101998|isbn=0-2537190-354224932-6|ref=harv}}
* {{en}} {{cite book|last=PatonBuhlungu|first=Alan|url=https://books.google.co.id/books?id=6ihVD5RkUIQC&dq=%22Malan%22+%22scab%22+%22flag%22&focus=searchwithinvolume&q=+%22scab%22+Sakhela|title=SouthState Africanof Tragedythe Nation: The Life and Times ofSouth JanAfrica Hofmeyr2007|publisher=CharlesA Scribner's& C SonsBlack|location=New YorkLondon|year=19651997|isbn=10-1357185-152170072-9|ref=harv5}}
* {{en}} {{cite book|last1=Spa|first1=Miquel de Moragas|last2=Rivenburgh|first2=Nancy K.|last3=Larson|first3=James F.|url=https://books.google.com/books?id=U_u73VtZcJIC&lpg=PA228&ots=9sYdihq3Ss&dq=south%20africa%20olympics%201992%20flag&pg=PA228#v=onepage&q=south%20africa%20olympics%201992%20flag&f=true|title=Television in the Olympics|publisher=John Libbey|location=London|year=1995|isbn=0-86196-538-8|ref=harv}}
* {{en}} {{cite book|last=van der WesthuizenPaton|first=ChristiAlan|url=https://books.google.co.id/books?id=6ihVD5RkUIQC&dq=%22Malan%22+%22scab%22+%22flag%22&focus=searchwithinvolume&q=+%22scab%22+|title =WhiteSouth PowerAfrican &Tragedy: theThe RiseLife and FallTimes of theJan National PartyHofmeyr|publisher=ZebraCharles PressScribner's Sons|location=Alexandria,New VirginiaYork|year=20071965|isbn=1-77007135-30515217-1|ref=harv9}}
 
== Eksterne skakels ==

Navigasie-keuseskerm