Muur van Hadrianus: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
| style="text-align: left;" | "Verily I have seen the tract of it over the high pitches and steep descents of hills, wonderfully rising and falling."
|-
| style="text-align: left;" | ''Die Elisabethaanse oudheidkenner William Camden wat in 1599 een van die vroegste argeologiese beskrywings van die Muur van Hadrianus gegee het<ref>Nick Hodgson: ''Hadrian's Wall: Archaeology and History at the Limit of Rome's Empire''. Ramsbury, Marlborough: Robert Hale/The Crowood Press 2017, bl. 7</ref>''
|}
[[Lêer:Hadrian's Wall map.svg|duimnael|Die Muur van Hadrianus (in bruin aangedui) in die uiterste noorde van Engeland strek byna van kus tot kus]]
 
Die belangrikheid van die Muur van Hadrianus vir argeoloë en historici kontrasteer met die uiters beperkte omvang van antieke Romeinse bronmateriaal waarin die muur as die skeidingslyn tussen die Romeinse beskawing en barbaarse stamme in die noorde beskryf word. Die Muur van Hadrianus, wat merkbaar verskil van ander Romeinse grensversterkings, is in 1987 tot [[Unesco]]-[[Wêrelderfenisgebied|wêrelderfenis]] verklaar.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==

Navigasie-keuseskerm