Verskil tussen weergawes van "Seun"

Jump to navigation Jump to search
14 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k
 
[[Lêer:Chulalongkorn & Sons.jpg|duimnael|regs|300px|Koning Chulalongkorn van [[Siam]] (heel regs) met enkele van sy seuns by [[Eton-kollege]] in 1897 (die Koning het 33 seuns gehad).]]
[[Lêer:British Columbia Regiment 1940.jpg|duimnael|regs|300px|'n Seun hardloop na sy pa.]]
[[Lêer:Khotan-mercado-chicos-d01.jpg|duimnael|regs|200px|'Nn groepGroepie seuns in [[Xinjiang]], [[Volksrepubliek China|China]].]]
 
'n '''Seun''' is 'n [[man]]like kind (spruit), ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in 'n familie. Die vroulikvroulike ekwivalent is 'n [[dogter]].
 
Voor [[Industriële Revolusie|industrialisasie]], en in sommige landbou-gebaseerde [[ekonomie]]ë, is daar 'n hoër waarde aan seuns as aan dogters geheg, omdat seuns fisies sterker was en beter met die [[landbou]] kon help.<ref>The International Center for Research on Women (ICRW). http://www.icrw.org/files/publications/Son-Preference-and-Daughter-Neglect-in-India.pdf Op 18 Julie 2011 besoek.</ref> In heelwat gemeenskappe sal seuns tradisioneel eerste erf, voor dogters.
91 009

wysigings

Navigasie-keuseskerm