Verskil tussen weergawes van "Sean Connery"

Jump to navigation Jump to search
36 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Sterftedatum bygevoeg.)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k
| Geboorteplek = [[Edinburg]], [[Skotland]]
| Nasionaliteit = Brits
| Sterftedatum = 31 OctoberOktober 2020
| Sterfteplek =
| Beroep = Akteur
}}
 
Sir '''Thomas Sean Connery''' (* [[25 Augustus]] [[1930]] in [[Edinburg]], [[Skotland]] – [[Bahamas]], [[Oktober]] [[2020]]) iswas 'n Britse akteur en vervaardiger.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Connery is veral bekend vir sy vertolking van die geheime Britse agent [[James Bond]]; hy het die rol tussen 1962 en 1983 in altesaam sewe rolprente vertolk. Gedurende sy loopbaan het hy ook in 'n reeks ander suksesvolle rolprente soos ''Marnie'', ''The League of Extraordinary Gentlemen'', ''Indiana Jones and the Last Crusade'', ''The Hunt for Red October'', ''Highlander'', ''Murder on the Orient Express'', ''Dragonheart'' en ''The Rock'' verskyn.
111

wysigings

Navigasie-keuseskerm