Verskil tussen weergawes van "Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging"

Jump to navigation Jump to search
Byvoeging van naam van die besturende direkteur van ATKV-MSW
(Nuwe teks is hoofsaaklik bygevoeg wat insluit 'n uitbreiding van die geskiedenis van die ATKV, asook projekte wat die ATKV aanbied. Die kleurlogo van die ATKV word nie meer gebruik nie. Die nuwe logo is bygevoeg.)
(Byvoeging van naam van die besturende direkteur van ATKV-MSW)
|kop1 =
|etiket1 = Tipe
|data1 = Nie-regeringsorganisasiewinsgewende organisasie
|etiket2 = Gestig
|data2 = [[19 Augustus]] [[1930]], [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]]
|etiket4 = Webwerf
|data4 = [http://www.atkv.org.za/ http://www.atkv.org.za/]
|data5=Sonél Brits|etiket5=Besturende direkteur ATKV-MSW}}
}}
 
Die '''Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging''' (ATKV) is 'n vereniging wat daarna streef om op ’n volhoubare wyse om te sien na die diverse Afrikaanssprekende gemeenskap se taal- en kultuurbehoeftes in Suid-Afrika. Die ATKV is op [[19 Augustus]] [[1930]] in [[Kaapstad]] gestig. Die ATKV het ongeveer 70&nbsp;000 hooflede en bedryf ongeveer 30 kultuurprojekte per jaar wat bykans 55&nbsp;000 inskrywings genereer en meer as 220&nbsp;000 mense regstreeks betrek.<ref>[http://www.atkv.org.za/?page_id=5889 Die ATKV se webtuiste], besoek op 21 Junie 2013</ref> Die ATKV deel jaarliks talle pryse uit, en is ook bekend vir sy sewe vakansieoorde.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
7

wysigings

Navigasie-keuseskerm