Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Waterval-Boven"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
 
| afgestig=[[Gereformeerde kerk Belfast|Belfast]]
| eerste_predikant=M.W. van der Walt <br /> 1953–1955
| ontbind=2020
| ingelyf=
| ingelyf_by=
[[Beeld:Ds HT de Villiers.jpg|duimnael|links|170px|Ds. H.T. de Villiers, die leraar van 1974 tot 1975.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Waterval-Boven''' iswas een van die kleinste gemeentes in die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|Gereformeerde Kerk]] en het einde 2014 net nege belydende en drie dooplidmate gehad, vergeleke met onderskeidelik 13 en twee einde 2001. Die gemeente het in 2020 ontbind.
 
Die gemeente het in Januarie 1951 van die [[Gereformeerde kerk Belfast]] afgestig en kon sy eie kerkgebou op [[16 Mei]] [[1959]] in gebruik neem. Dis 'n eenvoudige saalkerkie volgens dieselfde plan wat die argitek [[Johan de Ridder]] vir die [[Gereformeerde kerk Belfast]] geteken het.
85 042

wysigings

Navigasie-keuseskerm