Verskil tussen weergawes van "Weste"

Jump to navigation Jump to search
136 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
Die fondasie van Westerse rasionele en kritiese denke begin by Atheense demokrasie.
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(Die fondasie van Westerse rasionele en kritiese denke begin by Atheense demokrasie.)
[[Beeld:The Western World.png|duimnael|300px|Één definisie van die Westerse wêreld is die Europese Enkelmark plus die Anglosfeer.]]
 
Die '''Weste''' of '''Westerse wêreld''' verwys na [[Europa]] en 'n groep gemeenskaplike lande. Die terme ''[[awendland]]'' en ''aandland'' ([[Latyn]]: ''occidens'', "sonsondergang, Weste") verwys na Europa in 'n [[digkuns|digterlike]] konteks. Die idee van 'n Westerse deel van die wêreld begin by die Grieks-Romeinse beskawing, [[Judaïsme]], en [[Christendom]].<ref>Religions in Global Society – p. 146, Peter Beyer – 2006</ref><ref name="Cambridge University Historical Series">Cambridge University Historical Series, ''An Essay on Western Civilization in Its Economic Aspects'', p. 40: Hebraism, like Hellenism, has been an all-important factor in the development of Western Civilization; Judaism, as the precursor of Christianity, has indirectly had had much to do with shaping the ideals and morality of western nations since the christian era.</ref><ref name="Caltron J.H Hayas">Caltron J.H Hayas, ''Christianity and Western Civilization'' (1953), Stanford University Press, p. 2: That certain distinctive features of our Western civilization&nbsp;— the civilization of western Europe and of America— have been shaped chiefly by Judaeo–Graeco–Christianity, Catholic and Protestant.</ref><ref name="Horst Hutter">Horst Hutter, University of New York, ''Shaping the Future: Nietzsche's New Regime of the Soul And Its Ascetic Practices'' (2004), p. 111: three mighty founders of Western culture, namely Socrates, Jesus, and Plato.</ref><ref name="Fred Reinhard Dallmayr">Fred Reinhard Dallmayr, ''Dialogue Among Civilizations: Some Exemplary Voices'' (2004), p. 22: Western civilization is also sometimes described as "Christian" or "Judaeo-Christian" civilization.</ref> Westerse rasionele en [[kritiese denke]] het 'n fondasie in die [[Atheense demokrasie]] van [[Antieke Griekeland|antieke Greiekeland]].
 
Dit kontrasteer met die [[Ooste]], wat die term is wat algemeen geassosieer word met die kulture van lande in [[Oos-Asië]] en die [[Indiese subkontinent]].

Navigasie-keuseskerm