Hoogverraad: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Interne skakel
(Rol 102.182.148.65 terug. Subjektiewe kommentaar ingevoeg, teen NPOV)
Etiket: Ongedaanmaking
k (Interne skakel)
'''Hoogverraad''' is 'n versamelnaam vir misdrywe teen die interne veiligheid van die [[staat]]. Hieronder val byvoorbeeld 'n aanslag op die [[staatshoof]], (poging tot) 'n [[staatsgreep]], oorlog teen jou geboorteland en [[spioenasie]].
 
Verraad is kriminele ontrou. Histories gesproke het 'n kneg wat teen sy meester in opstand kom verraad gepleeg. Hoogverraad, daarteenoor, is wanneer 'n onderdaan van 'n staat verraad teenoor die staat self (waaraan die dader trou verskuldig is) pleeg.
32 727

wysigings

Navigasie-keuseskerm