Verskil tussen weergawes van "Enciclopedia Libre"

Jump to navigation Jump to search
Grammar
(Spaanse Wikipedia)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
 
(Grammar)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
Die Enciclopedia Libre is gestig deur Spaanssprekende bydraers tot die Spaanse Wikipedia wie besluit het om ñ onafhanklike projek te begin . Wikipedia is deur die groep verlaat op 26 Februarie 2002 en die nuwe projek is gelei deur Edgar Enyedy . ñ Nuwe webblad is begin wat gratis deur die Universiteit van Seville ondersteun is . Vroeëre artikels uit die Spaanse Eikipedia is van gebruik gemaak om die nuwe projek te begin
 
ñ Nuwe webblad is begin wat gratis deur die Universiteit van Seville ondersteun is . Vroeëre artikels uit die Spaanse Wikipedia is van gebruik gemaak om die nuwe projek te begin.
Die redes vir die wegbreking word in Enciclopedia Libre verduidelik . Van die probleme was ñ besorgdheid oor sensuur en die moontlikheid dat advertensies sou begin op Wikipedia . Edgar Enyedy verduidelik die hoofredes vir die afsplitsing op die webtuiste
 
Die redes vir die wegbreking word in Enciclopedia Libre verduidelik . Van die probleme was ñ besorgdheid oor sensuur en die moontlikheid dat advertensies sou begin op Wikipedia . Edgar Enyedy verduidelik die hoofredes vir die afsplitsing op die webtuiste.
2 341

wysigings

Navigasie-keuseskerm