Enciclopedia Libre: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(ñ bestaan nie in Afrikaans nie)
No edit summary
Die '''Enciclopedia Libre''' is gestig deur bydraers tot die Spaanse Wikipedia wie besluit het om 'n onafhanklike projek te begin . Wikipedia is deur die groep verlaat op 26 Februarie 2002 en die nuwe projek is gelei deur Edgar Enyedy .
 
'n Nuwe webblad is begin wat gratis deur die Universiteit van Seville ondersteun is . Vroeëre artikels uit die Spaanse Wikipedia is van gebruik gemaak om die nuwe projek te begin.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm