Verskil tussen weergawes van "Max Verstappen"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe verwyder ,  4 maande gelede
k
k (→‎Biografie: ag ja!)
Max Verstappen is op 30 September 1997 in Hasselt, België, gebore.<ref>{{Cite web|url=http://en.espnf1.com/f1/motorsport/driver/171391.html|title=Drivers / Max Verstappen| access-date=2 November 2020|publisher=ESPN F1|lang=en}}</ref> Sy familie het lank 'n skakel met motorsport gehad: sy vader, Jos Verstappen, is 'n Nederlandse voormalige Formule 1-jaer, sy Belgiese moeder, Sophie Kumpen, was aktief en suksesvol in karting en as renjaer en sy kleinneef, Anthony Kumpen, is 'n Belgiese beroepsrenjaer. Verstappen woon sedert Oktober 2015 in Monaco maar sê dat dit nie om belastingredes is nie.<ref>{{Cite web|url=https://www.grandprix.com/ns/ns32591.html|title=Latest Formula 1 Breaking News - Grandprix.com|access-date=2020-11-02|work=www.grandprix.com}}</ref>
 
Alhoewel Verstappen 'n Belgiese moeder het, hy gebore is en in België woonagtig was,<ref name="vlag" /> besluit hy om met 'n Nederlandse renlisensie mee te ding omdat hy "meer Hollands voel", meer tyd saam met sy pa deurgebring het as by sy moeder vanweë sy kart-aktiwiteite en was hy altyd omring deur Nederlanders toe hy in Maaseik, 'n Belgiese stad aan die Nederlandse grens, grootgeword het.<ref>{{Cite web|url=http://www.nieuwsblad.be/sportwereld/cnt/dmf20140816_01219423|title=Geen rijbewijs, wel in de F1|access-date=2 November 2020|last=Cornelissen|first=Marc|date=17 Augustus 2014|publisher=''Het Nieuwsblad''|lang=nl}}</ref> Verstappen het in 2015 gesê: "Ek het eintlik net in België gewoon om te slaap, maar bedags het ek na Nederland gegaan waar my vriende ook was. Ek is grootgemaak as 'n Nederlander en so voel ek ook".<ref name="vlag" />
 
== Vroeë loopbaan ==
91 069

wysigings

Navigasie-keuseskerm