Verskil tussen weergawes van "Isaq Schrijver"

Jump to navigation Jump to search
7 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
Skakel
(Verbeter)
(Skakel)
'''Isaq Schrijver''' ([[floruit|fl.]] 1689 – 1705/06) was 'n [[Nederland]]se [[vaandrig]] en Suid-Afrikaanse ontdekkingsriesiger. Hy is gebore en getoë in [[Leiden]] maar beide sy ouers is gebore naby [[Aken]], Duitsland. Daar is baie min bekend oor sy opvoeding, hy was in 1667 'n seesoldaat.
 
In Februarie 1684 het Schrijver 'n verkenningsekspedisie gelei na [[Namakwaland]]. Hy was op daardie stadium 'n sersant in die ''Dutch[[Verenigde EastOos-Indiese India Company''Kompanjie]] en gebaseer in die [[Kaap van Goeie Hoop]]. Hulle het so ver gegaan as [[Garies]] en het monsters van [[koper]]erts na [[Kaapstad]] teruggebring.
Schrijver het ook gehelp met 'n bergings operasie van die ''[[Nossa Senhora dos Milagros (skip)|Nossa Senhora dos Milagros]]'' wat op rotse geloop het op die nag van 16 April 1686 by [[Struisbaai]]. Dit was 'n Portugese skip en het 'n bemanning van 150 gehad en Don Emmanual Da Silva was die bevelvoerder. Die skip was terug van [[Goa]] op pad na [[Portugal]]. Aan boord van die skip was diplomatieke geskenke van Narai, koning van [[Siam]], vir die Koning van Potugal, [[Louis XIV van Frankryk]], en [[Karel II van Engeland]]. Daar was ook drie Siamese ambassadeurs aanboord; hulle was deur die bemanning aan hulle lot oorgelaat. Twee van hulle was 'n maand later gevind in 'n verswakte teostand, die derde het gesterf.<ref>[http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06142004-094752/unrestricted/09chapter9.pdf Inleiding en Inhoud Opgawe - Claassens Tesis.PDF</ref> Goewerneur [[Simon van der Stel]] het 'n groep mense gestuur om die berging te doen bestaande uit luitenant [[Olof Bergh]], Isaq Schrijver en ander persone. Hulle doel was om te berg wat hulle kon.

Navigasie-keuseskerm