Verskil tussen weergawes van "Assurbanipal"

Jump to navigation Jump to search
5 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Hy het nie net die troon geërf nie, maar ook die voortdurende oorloë teen Egipte en [[Koesj]]/[[Nubië]]. Hy het in 667 v.C. ’n leër teen hulle gestuur wat die Nubiese koning van Egipte, [[Taharqa]], naby [[Memphis (Egipte)|Memphis]] verslaan het. Ná Taharqa se dood in 664 v.C. het sy nefie en opvolger, [[Tantamani]], Bo-Egipte binnegeval en [[Thebe, Egipte|Thebe]] sy hoofstad gemaak. Assurbanipal het Egipte weer aangeval en verslaan, en Thebe geplunder.
 
Assirië was teen dié tyd die grootste ryk wat daar nog in die wêreld was. Dit het gestrek van die [[Kaukasus]] in die noorde tot [[Noord-Afrika]] in die suide, en van die Oos-[[Middellandse See]] in die weste tot Sentraal-[[Iran]] in die ooste. Die heersers van [[Babilonië]], die [[Chaldeërs]], [[Mede]], [[Persië|Perse]], [[Egipte]], [[Elam]], [[GutiumGoeteërs|Goetium]], [[Frigië]], [[Mannea]], [[Aramea]], [[Urartu]], [[Lidië]], [[Silisië]], [[Kommagene]], [[Fenisië]], [[Israel]], [[Juda]], [[Samarra]], [[Moab]], [[Edom]], [[Nabatea]], [[Arabië]], die [[Hetiete|Nieu-Hetiete]], [[Nubië]], [[Skitië]], [[Kimmeriërs|Kimmerië]], [[Armenië]] en [[Siprus]] was aan hom onderdanig en daar was min probleme tydens sy bewind.<ref>Georges Roux&nbsp;– Ancient Iraq</ref>
 
Spanning het egter tussen Assurbanipal en sy broer Shamash-shum-ukin in Babilonië ontstaan en in 652&nbsp;v.C. het Babilon in opstand gekom. Hul bondgenote teen Assiriese heerskappy was onder andere die [[Chaldeërs]], [[Arameërs]], [[Gutium|GutiërsGoeteërs]], [[Arabiere]] en [[Nabateërs]]. Shamash-shum-ukin het amptelik verklaar dat Assurbanipal net die goewerneur van [[Nineve]] en dus sy onderdaan is.<ref>Steiner and Ninms, RB 92 1985</ref> Die Assiërs het egter die Babiloniërs verslaan toe hulle aanval. Shamash-shum-ukin is dood en die stad het oorgegee.
 
== Die einde van Assirië ==

Navigasie-keuseskerm