Verskil tussen weergawes van "Afrikanerweerstandsbeweging"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:AWB Rally, Church Square, Pretoria.jpg|duimnael|Demonstrasie van die AWB in 1990 in [[Pretoria]].]] Vanweë sy oratoriese vermoëns lok in die middel 1980’s groot gehore regoor die land met hom as spreker. Die AWB groei in hierdie tyd ook baie sterk, hoewel die militêre styl van die organisasie baie Afrikaners afskrik. Die AWB het byna 70 000 lede gehad in hierdie tydperk.
 
In Desember 1982 word Terre’Blanche en nog agt AWB-lede gearresteer na ’n klopjag deur die polisie waarin wapenopslagplekke op die plaas van sy broer, Andries Terre’Blanche gevind is. InDie JulieSekretaris 1983van worddie hyAWB, Jan Groenewald, is later ook gearresteer op. ’n Week na die eerste arrestasies is vier, waaronder Andries, vrygelaat en driehet anderhulle AWB-ledevertel hoe goed hulle in die tronk behandel is. Op 24 Desember 1982 word Eugène Terre’Blanche, Jan Groenewald, Danie Viljoen, David Botes, Corrie Jooste en Hendrik Jacobsz aangekla vir oortreding van die Wet op Wapens en Ammunisie – vir die onregmatige besit van vuurwapens en ploftoestelle. Die saak is egter verdeel na die jurisdiksies waar die wapens gevind is, en op 27 Mei 1983 is die klagte teen Jacobsz en Viljoen verander na handelinge in stryd met die Wet op [[Terrorisme]],. terroristeHulle bedrywighedehet enaltwee anderuit klagtesdie metAWB betrekkingbedank tottoe hulle hiervan te wete kom om die besitorganisasie vanverdere onwettigeverleentheid wapentuigte spaar. HyHulle wordis inop Oktober15 Junie 1983 skuldig bevind aan die klag op terrorisme en is tot twee15 jaar gevangenisstraftronkstraf gevonnis,. Eugène Terre’Blanche en Viljoen word in Oktober 1983 in [[Klerksdorp]] skuldig bevind en kry vonnisse wat opgeskort word vir vyf jaar. NaOp 4 November 1983 is Eugène Terre’Blanche, Viljoen en Groenewald skuldig bevind aan die stigtingbesit van dieonwettige Afrikanervuurwapens Volkswaten opammunisie 5met Meiverskeie 1984vonnisse hetalmal dievoorwaardelik steunopgeskort vir die5 AWBjaar; verderBotes toegeneemis weensvrygespreek op alle klagte nadat die hoëstaat publisiteitnie voldoende bewyse teen hom gehad het nie. Intussen is Jooste, wat Eugènein Terre’BlancheRustenburg genietterreggestaan het naop syklagte toespraakvan tydensonwettige diewapenbesit, stigtingsplegtigheid.<refskuldig name="Kemp-3">{{citebevind booken |last=Kempgevonnis |first=Arthurtot |title=Oorwinning’n boete van R800 of geweld:vier diemaande verhaaltronkstraf vanwat dieook vir vyf jaar opgeskort is. Die AWB vanhet Suid-Afrikaegter |publisher=Ostaravolgehou Publicationsdat |year=2012die |language=Engelswapens |edition=3deen |chapter=Hoofstukammunisie drie:geplant Dieis regseen opkomsdat }}hulle in ’n lokval gelei is.</ref name="Kemp-4"/>
 
Na die stigting van die Afrikaner Volkswag op 5 Mei 1984 het die steun vir die AWB verder toegeneem weens die hoë publisiteit wat Eugène Terre’Blanche geniet het na sy toespraak tydens die stigtingsplegtigheid.<ref name="Kemp-3">{{cite book |last=Kemp |first=Arthur |title=Oorwinning of geweld: die verhaal van die AWB van Suid-Afrika |publisher=Ostara Publications |year=2012 |language=Engels |edition=3de |chapter=Hoofstuk drie: Die regse opkoms }}</ref> Danie Viljoen en Hendrik Jacobsz is in 1987 vrygelaat (hulle het tronkstraf uitgedien weens ’n skuldigbevinding aan ’n terrorismeklag) saam met ’n aantal ander gevangenes, waaronder [[Govan Mbeki]] van die [[ANC]].<ref name="Kemp-4">{{cite book |last=Kemp |first=Arthur |title=Oorwinning of geweld: die verhaal van die AWB van Suid-Afrika |publisher=Ostara Publications |year=2012 |language=Engels |edition=3de |chapter=Hoofstuk vier: Die wapensaak }}</ref>
 
Die AWB het verdere bekendheid verwerf deur die [[Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking|Minister van Buitelandse Sake]], [[Pik Botha]] op 22 Mei 1986 te verhoed om in [[Pietersburg]] (vandag Polokwane) ’n politieke vergadering te hou. Die ontperking van die [[African National Congress]] en die onderhandelinge tot ’n veelrassige staat, lei tot nog AWB-optrede, hierdie keer tot binne in die Wêreldhandelsentrum in [[Kemptonpark]] naby [[Johannesburg]] op 25 Junie 1993. By dié veelpartykonferensie bars AWB-lede met geweld in en ontwrig die verrigtinge.
12 611

wysigings

Navigasie-keuseskerm