Verskil tussen weergawes van "Liberaal-Demokrate"

Jump to navigation Jump to search
180 grepe verwyder ,  2 maande gelede
Opdateer
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Opdateer)
 
| logobeskrywing =
| logo_onderskrif =
| leier = [[Ed Davey]]
| slagspreuk =
| gestig = [[3 Maart]] [[1988]]<ref>{{en}} Robert Ingham and Duncan Brack, ''Peace, Reform and Liberation – A History of Liberal Politics in Britain 1679–2011'', Biteback Publishing, 2011.</ref>
}}
 
[[Lêer:Official portrait of Rt Hon Sir Edward Davey MP crop 2.jpg|duimnael|links|upright|[[Ed Davey]] is die party se huidige leier]]
[[Lêer:Tim farron 2014.jpg|duimnael|links|upright|[[Tim Farron]] het op 14 Junie 2017 as partyleier bedank<ref>[https://www.theguardian.com/uk-news/blog/live/2017/jun/14/david-cameron-suggests-softer-brexit-as-may-weighs-options-politics-live ''theguardian.com, 14 Junie 2017: Tim Farron resigns as Liberal Democrat leader. Besoek op 14 Junie 2017'']</ref>]]
Die '''Liberaal-Demokrate''' ([[Engels]]: '''Liberal Democrats''', ook bekend as die '''Lib Dems''') is 'n sosiaal-liberale politieke party in die [[Verenigde Koninkryk]]. Die party is in [[1988]] gestig deur [[Paddy Ashdown]], deur die samesmelting van die Liberale Party en die Sosiale Demokratiese Party. Voor die tyd het die twee partye reeds sewe jaar lank 'n alliansie gevorm. Die Liberaal-Demokrate is die derdevierde grootste party in die Britse Laerhuis (''House of Commons'') na die [[Skotse Nasionale Party]], die [[Arbeidersparty (Verenigde Koninkryk)|Arbeidersparty]] en die [[Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)|Konserwatiewe Party]].
 
Die party bevorder sosiale [[liberalisme]], met sterk ondersteuning vir grondwetlike hervorming, kieshervorming, burgerlike vryhede en hoër belasting vir publieke dienste. Die party is teen staatsbeperkings op individuele regte en ten gunste van 'n welvaartstaat wat die voorsien aan die behoeftes en geriewe van die lewe. Hulle ondersteun 'n veelsydige buitelandse beleid, is gekant teen die Britse deelame aan die [[Irakse Oorlog]] en ondersteun die onttrekking van troepe uit dié land.

Navigasie-keuseskerm